Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Ek dink Paternoster is 'n mooi plekkie vir toeriste en sal dit vir enigeen aanbeveel."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Loved the overall friendliness and helpfulness of the Paternoster residents would definitely recommend to family and friends a beautiful lovely destination. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Delarey Farmstay"Yzerfontein is 'n pragtige plek met lang strande, 'n groen-blou see en Weskus-kuslyn kan jy amper in Griekeland wees."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolphin Place"Aangename en rustige plek om te ontspan. Moet net bereid wees om die wind en die weer te vat soos dit kom."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangklip Mountain Cottage"Pringlebaai is vir natuurliefhebbers wat van die natuurlike hulpbronne gebruik maak om te ontspan. Die dorp self bied nie veel nie."
"Awesome quiet place which allows you to relax and recharge the batteries. Will be back soon."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ohana Self Catering"Dit was nie my eerste keer in Jacobsbaai nie, maar wel my nommer 1 plekkie vir 'n wegbreeknaweek. Elke keer as ek daar kom voel ek tuis en ek kan my verkyk aan die pragtige baai met sy mooi huise. Ek dink die grondpaaie gee karakter!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Tree Cottage"Net baie warm en 'n mens soek die straatname en eetplekke."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Marina Bed and Breakfast"Die boottrip van Tollies was voorwaar 'n wenner. Baie vriendelike mense en vertel jou baie van Velddrif en Port Owen area. Die roei deur die Bergrivier was baie lekker. Dis baie skoon en netjies. Iets wat ek enige tyd weer sal doen."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"As 'n mens van stilte en rustigheid hou, is dit 'n ideale vakansiedorp. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Home"God spent a little longer when He made this area."