Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Plum Tree Cottage"Ons het verlief geraak op McGregor en wil daar gaan aftree. Van die beste pizza wat ek nog ooit geproe het by Sofia's."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Absolutely beautiful little town."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassie Singel Self-catering Units"Jongensfontein is a very nice and scenic site to visit. It is a very safe and clean environment."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Skilderagtige dorpie met heerlike restaurante en 'n pragtige omgewing."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
A Hilltop Country Retreat"Ek was jare laas op die dorpie, maar dis steeds 'n pragtige plekkie vol "hidden little gems". Beslis die stilhou werd vir enige toeris wat in die omgewing is."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Tree Cottage"Goeie restaurante (Beans het baie lekker koffie en ontbyt) en vreeslike mooi omgewing. Definitief die moeite werd om te besoek."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wegkruip Stilbaai"It's is excellent, peaceful, clean, and quiet. I love it."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House"Stilbaai is perfek vir gesinne."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Oystercatcher Holiday House"Baie opsies vir verskillende dagtoere in die area."
"Kunstenaar en "home decorator" se droom! Ons was baie aangenaam verras om te sien hoeveel restaurante en oulike winkels daar was. Die wandelpaadjies is briljant. Agulhas sal ons beslis weer sien!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dankbaar"Die was nie ons eerste keer op Paternoster nie, en sal ook nie die laaste wees nie. Was beslis die beste plek waar ons al gebly het. Jammer dat die diefstal so toeneem, dit plaas nogal 'n demper op 'n mens se vakansie om alles heeltyd toe te sluit. Dit het nie juis in die winter gepla nie, was lekker "cosy" en warm in die toe huis, maar in die somer raak dit 'n probleem!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
A Pebbles Pond Guest House"My tyd hier was te kort ... Daar is baie om te sien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
De Vlugt"Vriendelike plaaslike gemeenskap. Restaurante goed. Die winkels is egter baie duur met hul produkte. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Beslis die moeite werd en as deel van my "Bucket list" was dit 'n onvergeetlike ervaring."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Mad Mongoose"Geniet Clanwilliam altyd. Pragtige uitsig oor die berge en so baie om te doen!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobsbaai Self-catering"Overall Jacobs Bay is a nice place, wonderful views."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Pragtige omgewing. Heerlike wynplase en kelders."