Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hotel"Rustige plek met 'n wonderlike atmosfeer. Jy wil sommer bly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzuro - Duplicate"Paradise! I love this little town. Have visited every year for the past four years."
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuinhuis"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Port Owen is 'n pragtige plek wat ingestel is op die behoeftes van toeriste. "
"Was verras deur die feit dat Witsand en Infanta deur die pont geskei word! Gedink hul is teenmekaar? Dalk net noem dat daar geen winkel of kafee op Infanta is nie. Moet alles wat jy benodig saamneem. Maar soms is daar 'n oulike plaaslike mark en dan wil jy kontant hê!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
The Farmhouse Hotel"Langebaan is definitief 'n plek waar mens kan ontspan en deel word van jou omgewing."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppiekoppie"Kleinbaai is really a nice and peaceful holiday place. Go for a stroll at the sea outside the house, we discovered a turtle."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Oever Guest House"Sal Vagabond retaurant aanbeveel. Jy kry waarde vir geld en goeie diens."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford River Lodge"Baie oulike dorpie, al slegte ding is daar is te veel om te sien :) sal volgende keer langer as net 'n dag daar spandeer."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Birders Self-Catering"Klein rustige dorpie maar met die nodige winkels naby en die see en baie plekke om te besoek in die omgewing. Daar is wel dikwels mis wat mens uitsig kan benadeel so mens moet daardie risiko aanvaar."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Struisbaai Beach House"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
272 Beach Club Hermanus"Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "