Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Alika's"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Jongnooientjiesfontein"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."
"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Deja-vu Paternoster"Baie lekker blyplek en klein, stil dorp. Die eetplekke is nogal besig en ek sal aanbeveel jy bespreek iets veral oor 'n naweek."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Tradouw Guest House"Lekker klein Karoo-dorpie. Die Hotel waar ons aandete by geëet het is absoluut fantasties."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Wegkruip Stilbaai"Dis ons toekomstige aftree-dorpie. Een woord som Stilbaai die beste op en dit is: amazing! "
Golden Mile, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie Accommodation"One of my favourite weekend getaway spots."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leegle"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Oak Tree Cottage"Mense is baie vriendelik en dit bly platteland, weg van al die gejaag van die stad."
"Tulbagh steel jou hart. Die Saronsberg Teater en De Kreeft Stamkafee is net agter CDQ en moenie gemis word nie - waarde vir geld, huislik, hartlik, ongelooflike kos en karakters. Pure bederf!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Olifantsrus Guesthouse"Citrusdal is 'n pragtige plek, dit bring jou baie na aan die natuur met al sy pragtige vakansiebestemmings en kampplekke. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Almondbury Guest Farm"Pragtige deel van die Wes-Kaap. Vriendelike mense en diens."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifie"Ons het Paternoster baie meer positief ervaar as wat ons aanvanklik gedink het. Ons het veilig gevoel. Pragtige dorpie, met wonderlike eetplekke."