Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday House in Kleinmond"As familie is dit reeds vir 30 jaar ons vakansieoord. Ons geniet dit nog steeds. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Beautiful beaches, lots of water activities and restaurants."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Is absoluut verlief op Yzerfontein en al die weskus dorpies. Beslis een van my gunsteling vakansie bestemmings."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Self-Catering Apartments"Fantasties buite seisoen. Kan besig raak binne seisoen. Vakansie-paradys. So baie om te doen!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Escape Self-Catering Cottages"As jy jouself in Barrydale bevind, maak seker jy gaan vir 'n maaltyd by Meze Restaurant, met heerlike kos en 'n gemaklike atmosfeer. "
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rusoord Saldanha"Ons het die baai terdeë geniet - sal weer kom kuier."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Firlane House"Advertising of places to eat would be an advantage to the area. Otherwise an interesting little town to visit."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Alikreukel Self-Catering"Baie rustige dorpie, pragtige skoon strande."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Fair Havens"Ons het l'Agulhas baie geniet. Die getypoele was heerlik en die vuurtoring is beslis 'n besoek werd. Maureen by die vuurtoring is baie goed ingelig en kon al ons vrae met gemak beantwoord. Die styl trappies tot bo by die lamp van die vuurtoring was 'n heerlike avontuur en ons het almal tot heel bo geklim. Die paadjie vanaf die vuurtoring tot by die suidpunt is 'n lekker stappie vir die hele gesin en die see se geruis langs jou maak dit veral besonders. Al het die wind gewaai, kon ons steeds in die getypoel swem. Terwyl die kraaie gegaap het in Kaapstad, was die temperatuur aangenaam in l'Agulhas. Ek en die jongmense het by die Zuidelike kroegie 'n koue bier gedrink en het die plaaslike gemoedelikheid geniet."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"De Ceresbergen in de omgeving zijn de moeite waard."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Dis lekker sentraal om die strande en omliggende dorpe te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Beautiful and historic. Easy access to both wine regions and the Klein Karoo. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Thatch Lodge"Nice place, many well maintained monumental houses, nice atmosphere. There are also some very good restaurants and a good supermarket."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Goed geleë met verskeie besoekplekke naby."