Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Lekker dorpie waar jy nog kan parkeer by jou gastehuis en rondloop waar jy wil wees. Pragtig."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Crisan on 4 Waratah Street"Pragtige vakansiebestemming en naby Kaapstad en Bolandse dorpies. "
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Eldorado Self-Catering Country House"Puik ou plekkie met lekker eetplekke!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Die berge is pragtig en dit was 'n voorreg om in die hatjie van ons vrugte produserende gedeelte te kon reis. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai het vir ons rus vir ons siel gebied. Baie skoon en netjiese dorpie. Kindervriendelik. Jacobsbaai is ook naby aan die bekende Weskus-dorpies, so dis lekker om in Jacobsbaai te oornag en al die omliggende dorpies te besoek. Eersteklas!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatros"Security at the beachfront units should be more visible. "
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bydidam Resort"Die mense lag almal. Almal help en prober help as hulle kan of kon."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"Hermanus is beslis 'n plek om te besoek."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Baie mooi plek met pragtige strande."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self Catering Unit"Baie naby alles. Heerlike eetplekke in die omgewing."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
See-pampoentjie"Ons het verlief geraak op Jacobsbaai. Die huisies en tuine is te pragtig. Dit is skoon en nie onnodige rondlopers wat jou laat bedreig voel nie. Mense is vriendelik. Wat 'n awesome plek!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aanhuizen Guest House"Wat 'n pragtige dorpie om te verken! Lekkerste restaurante. Wil graag Old Mill uitsonder. Waterblommetjiebredie was heerlik! Ons moes net baie lank wag."
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Country Cottages - Lavenders Blue"Need better quality restaurants. The Ou Meul on the corner of the entrance to Stanford is the best restaurant in Stanford. Birkenhead was an OK experience. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Auberge Alouette"Baie besig gedurende die feestyd, maar dit bly 'n pragtige bestemming!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Mulligans Guest Lodge"Een van my gunsteling vakansiedorpe met heerlike eetplekke!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Perlemoenbaai en De Kelders is lieflik. Min swemstrande daar maar Franskraal se heerlike familie swemstrand het opgemaak daarvoor! Pragtige uitsig en genoeg winkels, ook lekker drafpaadjie langs die see! Ons het heerlik gekuier!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Osler Place Self-Catering"Ek is mal oor Stilbaai. Sal definitief weer kom besoek."
"Agulhas is 'n betowerende plek met soveel atmosfeer, pragtige rotspoele en 'n rustigheid."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Cape Town in general is becoming more and more popular as the preferred tourist destination because of the exchange rate it is real value for money. I personally think that L'Agulhas can expand to offer especially the Muslim tourist from countries like Saudi Arabia, Yemen and the Arab Emirate more Halaal eatery options as food is an important aspect of tourism. Our preferred getaway has always been Knysna and surrounds, but L'Agulhas is definitely a favourite for us now."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marula Lodge Guesthouse"Ek het 50 jaar gelede daar grootgeword. Skoon, rustige en veilige plattelandse dorp."