Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Simply love Jacobsbaai. Peaceful, tranquil and beautiful."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoon Lookout"Strand langs die meer heerlik. Die maklike toegang tot die Weskuspark maak die dorp 'n baie gerieflike oornagplek. "
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Monte Rosa Guest House"Lekker naby aan Kaapstad en baie om te ervaar."
"'n Rustige dorpie met heelwat besienswaardighede - en, natuurlik, die droëvrugte is ongeëwenaard."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Croeso Guest House"Jammer dat ek net 'n naweek in Langebaan spandeer het. Sal definitief teruggaan."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Curious Giraffe"Weg van die middedorp se gewoel en geraas, dog net enkele blokke daarvandaan. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
A105 Whale Cove"Lekker ruim en oop omgewing. Lekker vir stap en veilig. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Vasbyt"Paternoster must have the best beaches in the world. Ideal for long walks and is especially dog friendly. The Voorstrand Restaurant on the beach also welcomed my huge Great Dane to dinner and made her comfortable on a blanket!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove AG01"De Kelders is 'n pragtige deel van die kuslyn en ons gaan graag weer en weer terug soontoe."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Stanford Hotel"Dis 'n lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis. Daar is genoeg eetplekke en dis heerlik om daardeur te stap. Die sjarme is die stilte."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"We enjoyed our stay so much at Mosselbank B&B that we are encouraging more friends to come along to Jazz on the Rocks 2016. We are just waiting to secure our weekend passes so we can reserve our bookings at Mossel B&B again."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Muir Holiday Apartments"Stilbaai is net mooi reg geleë om vandaar te ry na enige. Die mooiste en vriendelikste mense is maar seker daar gemaak. Almal het tyd vir mekaar gemaak en knoop gou 'n geselsie met die mense in die winkels aan. Sal enige tyd weer terug gaan Stilbaai toe."
"Pragtige Kerke om te sien en die nabye omgewing soos Franschhoek en Stellenbosch pragtige natuurskoon en besienswaardighede soos die NG Kerk op Franschhoek as ook die Hugenote Museum met 'n restaurant wat heerlike etes verskaf! En moenie die wynproebestemmings vergeet nie!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!"