Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 10751 resensies.
"Was by die museum en die jong man wat ons deur dit wat die museum aanbied gevat het, was 'n definitiewe wenner en n groot aanwins vir Caledon. So baie geleer."
"Ons besoek was gefokus om familie te besoek, maar die area het van die mooiste turkooisseewaters. Hoofsaaklik visvang-georiënteerd dus is toerisme nog grootliks onontgin wat salig is. Winkels is beperk. Baie mooi klein dorpies ook in omgewing. Ons sal weer kom - heel moontlik vir visvang."
"Elgin Valley has wonderful wine farms, mountain biking, walking, bird life, and the famous Elgin Railway Market, an essential visit."
"Great area with lots of beautiful scenery, plenty of safe routes to walk on and close to a nice swimming beach and lagoon. Close enough to malls and shopping centers for all your needs."
"Hierdie is 'n pragtige skoon dorp met heerlike kos op die eet- en drinkplekke se spyskaarte vir goeie pryse. Die boardwalks orals langs die kus, was heerlik om op te stap en sommer net op die bankies te sit en die see te geniet."
"Hermanus is 'n pragtige dorp met alles wat mens nodig het. Lieflike eetplekke en die mooiste kuspaadjie denkbaar."
"De Kelders-part of Gansbaai is very beautiful! The coast is full of very cool caves and snorkeling spots. The little beach called Stanford is actually very cool with a few spots to cliff jump. The Plaat beach in the nature reserve is stunning!"