Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Ons wat in Bloemfontein bly is so gewoond aan potholes dit was so lekker om 'n slag op 'n pad te ry waar dit nie lyk of jy dronk is nie. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Gultyde Guest House

"Die dorpie is skoon, paaie in goeie toestand (nie soos in die Vaal Driehoek nie). Die mense van Saldanha is trots op hul dorp en die munisipaliteit ondersteun hulle duidelik baie goed om dit 'n uitstekende bestemming te maak vir 'n wegbreek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Skoon en netjies omgewing en dorpies goed onderhou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Park View

"Dorp se strate mooi skoon. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

French Quarter in Sandbaai

"Baie lekker om met kinders na Langebaan te gaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Was heelwat beïndruk met die polisie se sigbaarheid."

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Capitaine

"Baie mooi skoon en netjies in die dorp, alles bymekaar, restaurante uitstekend, waarde vir geld en goeie etes."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sunset Estate Guest Suite

"Saldanhabaai area is groot, was die keer net Langebaan, was baie lekker. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Jacobsbaai is 'n wonderlike dorpie met wonderlike mense. Ons het so lief geraak vir die dorpie in die twee dae wat ons daar was dat ons eintlik oorweeg het om eendag lank in die toekoms daar af te tree."

Saldanhabaai Munisipaliteit

50 Sunset Heights

"Baie behulpsaam en die omgewing is netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Saldanha Bay Municipality tries very hard under tough circumstances. It is a beautiful spot."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tin Tin's Cabin

"Die plek is voorwaar iets om na uit te sien."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Annabaan

"Geen probleem ondervind, altyd 'n pragtige plek om te kom bly vir n' naweek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

BlomHuis

"Geen klagtes, hou aan met goeie werk."

Saldanhabaai Munisipaliteit

See-ster

"Everything ran smoothly. Jacobsbaai is a beautiful area! Has beautiful restaurants and lovely things for little children, for example, go to Pixies backpackers they have a fairy garden that has a beautiful story behind it. It is one of a kind, the only place in the world that has it. It is magical."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Langebaan brei uit en lyk goed."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Skoon en netjies en goed versorg."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Nice to see a municipality maintain service delivery."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Die dorpie is klein, maar daar is alles wat jy nodig het. Ek gedink die dorpie is mooi en skoon. Vriendelike mense op dorpie. Dit baie geniet"

Saldanhabaai Munisipaliteit

e-Cottage

"Die munisipaliteit doen uitstekende werk in die Weskus. Hou so aan asb."

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Capitaine

"Nice town with beautiful surroundings."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang