Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Het nie juis tyd gehad om regtig rond te kyk nie, die blomme was net te fantasties. Die dorp is mooi skoon."
"Pragtige area en het die mooiste blomme gesien. Interessante restaurante en ander besienswaardighede."
"Die strate is skoon en in 'n uitstekende toestand. Baie beter as hier in Gauteng."
"Dorpie is skoon en netjies met pragtige skoon strande. Lieflike sonopkoms en heerlike restuarante."
"Die verwaarloosde geboue laat jou bors toetrek van hartseer. Dit lyk of hulle alles net so los en ook geen hoop het vir hulle dorp en hulle toekoms nie. Dalk kan hulle die hoofpaaie wat in die dorp ingaan begin versorg, borde opsit met 'n kort boodskap wat vertel waarmee hulle besig is om hulle inwoners opgewonde oor hulle dorp te maak. Bome plant langs die pad en blomsade strooi."
"The Roads are an absolute pleasure to travel on. Verges on the side of the road are well kept and the road's surfaces are brilliant! Well done."
"Jabcobsbaai and its surrounds is a good west coast destination to visit, particularly during the flower season."
"Dorp baie netjies en skoon. Goeie instandhouding. Ander kan kom kers opsteek. Mooi Saldanhabaai, bou voort. "
"Waar ons oral gery het was dinge netjies en skoon en dit lyk of dinge goed werk!"