Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lekker Rus

"Awesome place for a getaway holiday."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis

"Alles werk en daar is nie slaggate en swak diens nie. Dit was ’n plesier om deur die area te reis."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Traveling was a pleasure with good roads and good signage. The people of the Saldanha area are so friendly."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Melissa's Home Away From Home

"Well done in keeping your area clean and safe. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Canas

"Te veel plekkies om op te noem. Oorgenoeg om te doen. Die fossielpark by Langebaan was baie besonders. Besoek hulle gerus."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Such beautiful scenery and the restaurants do not disappoint!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Gultyde Guest House

"Mooi, skoon rustige strand en dorp."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Daar word baie hard gewerk om dit so aantreklik moontlik te maak vir toeriste. Mooi en hou so aan!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sunset Villa and Cottage

"Clean, safe and friendly community."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Love love love die plek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

16 Perlemoendraai Beach House

"Moet asb. nie badkamer/publieke geriewe in Jacobsbaai bou nie. Glo my, dis waar die moeilikheid begin. Dis beautiful en rustig net soos dit is."

Saldanhabaai Munisipaliteit

The Farmhouse Hotel

"Hulle sorg dat die plek toeriste vriendelik verwelkom met die netheid van die dorpie. Beslis 'n moet om besoek af te lê."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Plakkies Vakansie Akkommodasie

"Perfect and getting better as a tourist spot."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Pragtig, skoon en vriendelike dorp/omgewing."

Saldanhabaai Munisipaliteit

e-Cottage

"Ek dink dis 'n baie lekker kuierplek langs die Weskus en die dorp is skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Daar is selfs 'n Mall! Weskus Mall. Fantasties. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Jacobsbaai se mense is vriendelik en ons het so lekker daar gekuier."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Marina View

"Great holiday destination. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sunset Villa and Cottage

"Die dorp is skoon en netjies. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Melissa's Home Away From Home

"Veral in blommetyd was alles reg en netjies. Dit was vir ons 'n groot voorreg om daar te wees en almal is baie vriendelik en behulpsaam."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Emerald View

"Pragtige, skoon dorp."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang