Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Was a pleasant surprise when we went to the West Coast Nature Reserve to see al the flowers."
"Sal enige tyd aanbeveel. Een van die mooiste dele in ons land met gasvrye, vriendelike mense wat jou baie welkom laat voel in hulle wêreld."
"We had a very short stay and can therefore difficult to give a true opinion on the Municipality, but Jacobsbaai is clean and we felt safe on walks."
"Die area is baie skoon en daar is baie om te sien. Paternoster, Langebaan, St. Helenabaai."
"Saldanhabaai Munisipaliteit kan ek sien doen hulle werk en hul strate is regtig mooi skoon en dis rustig en almal is baie vriendelik."
"Die mense wat diens lewer moet meer opgelei word om meer vriendelike te wees en meer behulpsaam te wees."
"Altyd 'n plesier om Weskus toe te gaan in Saldanhabaai munisipale area. Skoon, vriendelike mense en veilige dorpe."