Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

See-ster

"Lekker plek en naby aan beide Saldanha en Vredenburg."

Saldanhabaai Munisipaliteit

See-ster

"Sal beslis weer gaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

See-ster

"Streets need uplifting. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Dis 'n vreeslike mooi dorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Sal weer daar bly as sekere goed gelys verbeter."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Wens ons kon in Saldanhabaai verewig gaan bly. Sal graag 'n groot vakansiehuis wil huur vir die Desember vakansie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Baie mooi en skoon dorp met heelwat besienswaardighede."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Pragtig, baie om te sien."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"As jy hou van visvang en kreef duik, dink ek Saldanha is 'n lekker plek. Die omgewing is pragtig."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Lekker vakansiebestemming."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camp Road Accommodation

"Lekker stil en naby die winkels en see."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Lekker goedkoop en 'n rustige atmosfeer."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Ek hou baie van die eetplek The Standstone. Almal is vriendelik en die plekkie se kos is baie lekker."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Wonderlike basis om die Weskus te verken."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camp Road Accommodation

"Pragtige plek... niks tekort nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camp Road Accommodation

"Beautiful place, beautiful people."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Baie sentraal vir daaglikse toere."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"When travelling there it seems like the not ideal place because the trip from airport to Saldanha is long but it is worth the sit. It's like after all the wilderness you discover this beautiful town filled with character and stunning views, walkways,calm beach, old structures that are stunning. It is a hidden vacation gem."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is an amazing destination."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is a industrial town with its iron works it is a good place too stay and travel around other areas of the West Coast. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camp Road Accommodation

"Saldanha is 'n unieke dorpie met sy eie kultuur. Naby genoeg aan Langebaan en ander besieningswaardighede. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Naby Weskus-besienswaardighede. Heerlike koel klimaat. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Strandloper Guesthouse

"Man, gaan geniet die interessante dorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camp Road Accommodation

"Always enjoyed the West coast."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang