Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Franskraal Seafront Accommodation"As jy opsoek is na 'n rustige kusdorpvakansie, dan is Franskraal die perfekte ligging, vêr weg van al die besige dorpe. Inwoners van die dorp word heeldag gesien met hulle troeteldiere wat gebruik maak van die pragtige wandelpaadjie al langs die kus."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Nell's B&B"Kleinbaai het 'n rotsagtige kuslyn so dis nie vir strand en see-swem liefhebbers nie. Maar as jy lief is vir rotse en dawerende golwe is dié net die plek. Daar is 'n heerlike restaurant en die haaiduik ekskursies is hoogs aan te bevele."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alikreukel Self-Catering"Dis 'n pragtige plek en dis 'n goeie plek as jy rustigheid soek."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
"Pringlebaai is 'n wonderlike toeristebestemming. Vriendelike mense en heerlike rustigheid. Beslis aanbeveelbaar!"
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Ridge Road"Franskraal is 'n rustige klein dorpie en die mense is almal baie gaaf en vriendelik. Almal is Afrikaans en ons het heerlik daar gebly."
Van Dyks Bay, Suidkus Walvisroete
Villa Jondé"Lekker cage diving gedoen. Die see is net so mooi daar. Honderde foto's geneem. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Umoya Romantic Getaway"Harold Porter Botaniese Tuine is 'n hoogtepunt. Die pikkewyne is baie oulik."
"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."
"Aangenaam verras oor die mooi woonbuurt. Maklike toegang tot die see/stapgeleentheid, restaurante, winkels, ens."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Cottage"Sandbaai is eerder 'n alternatiewe verblyf om Hermanus se groter omgewing te verken en geniet. Sandbaai is nie 'n aantreklikheid op sy eie nie."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Rest a While"Depends on what you are looking for. As a quiet getaway for a relaxed break, it is perfect for strolling amongst the rock pools and collecting seashells. Close to the small town of Gansbaai and exploring the surrounding coastline. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Dorpie het mooi ontwikkel na 'n fantastiese familiebestemming."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Heights"Jy is so veilig en die mense daar is baie behulpsaam en vriendelik."