Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

13990 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 749
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 749
per nag, vir 4 mense

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenh...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 749
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense

A Jungle House

Selfsorg in Strand, StrandWes-Kaap
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense

A Jungle House bied selfsorgverblyf in 'n pragtige en ruim gesinsvakansiehuis in Strand en spog met 'n groot tuin w...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

The Magical Mongoose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaa...

Braaiplek
Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense

Underhill Farm

Selfsorg in Villiersdorp, VilliersdorpWes-Kaap
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Underhill Farm is 'n eko- en troeteldiervriendelike gasteplaas in die Overberge op die oewer van die Botrivier. Dit...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in die Quays Waterfront in Knysna....

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Swem
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van di...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense

Galjoen Uitsig is 'n pragtige vakansiewoonstel op die eienaars se perseel in Tergniet, 'n rustige woonbuurt in Moss...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

St Vincent's

Selfsorg in Barrydale, BarrydaleWes-Kaap
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

St Vincent's bied rustige verblyf in 'n bekoorlike kothuis op 'n 2 ha-erf in Barrydale. Die kothuis bied slaapplek...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Willow Cottage

Gastehuis in George,  GeorgeWes-Kaap
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Willow Cottage

Gastehuis in George, GeorgeWes-Kaap
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R3 098
R 3 098 R 2 789
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 098
R 3 098 R 2 789
per nag, vir 2 mense

Ocean View House is 'n luukse 4-ster-gastehuis in Bakoven in Kampsbaai, 1,3 km vanaf die gewilde Kampsbaaistrand, p...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R3 098
R 3 098 R 2 789
per nag, vir 2 mense

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang