Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14018 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste do...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 9 mense

White House is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse huis wat in 1904 gebou is en in die plaasdorpie Koringberg in...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 9 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Skilpadbessie Eko-Kamp is 'n rustige kampeerterrein 21,3 km buite Stilbaai en dit is ideaal vir natuurliefhebbers w...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Hangnes @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei geleë, 'n manjifieke ongerepte ge...

Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi
Visvang
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 6 mense

82 De Bakke Terrace

Selfsorg in De Bakke, De BakkeWes-Kaap
Vanaf
R 2 390
per nag, vir 6 mense

82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die komple...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 390
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 5 mense

Redsky Self-Catering is in Agulhas geleë, naby die mees Suidelike punt in Afrika, en bied gehalte-vakansieverblyf a...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 5 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag, vir 2 mense

Palm Tree Self-Catering bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Gordonsbaai, wat op die eienaar se perseel g...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 008
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

5 Tides End

Selfsorg in Costa Sarda, Costa SardaWes-Kaap
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

5 Tides End is op die Knysna-strandmeer se oewer geleë met die majestueuse Outeniekwaberge as agtergrond. Dit bied ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense

Ontevreden Farm

Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse WynlandeWes-Kaap
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Ontevreden Farm is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel op 'n privaat plaas in Montagu in die Wes-Kaap. Die...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 375
per nag, vir 5 mense

Serene Green

Selfsorg in Robberg, RobbergWes-Kaap
Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 375
per nag, vir 5 mense

Serene Green is 'n lieflike vakansiehuis in Plettenbergbaai en net 5 minute se stap vanaf die strand. Hierdie verbl...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R3 750
R 3 750 R 3 375
per nag, vir 5 mense

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang