Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14116 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Dupagi Self-catering Unit is in Hartenbos Heuwels geleë en bied topgehalte-verblyf in dié gewilde vakansiedorp. Die...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Beach Road Accommodation is ‘n lieflike strandfronteiendom in Melkbosstrand. Die huis is lekker by die strande en r...

Konferensiegeriewe
WiFi
Braai
Perdry
Konferensiegeriewe
WiFi
Braai
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Chartfield Guesthouse is in Kalkbaai en het 'n mooi uitsig oor Kalkbaai se hawe. Verblyf is beskikbaar in 4 kamer...

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Hemelsbreed Farm bied selfsorgkothuise in Greyton, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproe...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 3 mense

Kerneelia Kothuis is 'n bekoorlike kothuis met 'n pragtige berg-uitsig op 'n Klein-Karoo-plaas naby De Rust. Dis id...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Belle View Guest Suite is 'n lieflike suite in Onrus met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel en bied geriefl...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Perdry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Perdry
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Lamberine Vakansieoord

Selfsorg in Lambertsbaai, LambertsbaaiWes-Kaap
Vanaf
R 1 065
per nag, vir 2 mense

Lamberine Vakansieoord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af. Alle woonstelle is gemaklik inge...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Wynproe
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 065
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 8 mense

Dié ruim strandhuis is op die duine geleë en bied skouspelagtige uitsigte. Daar is 3 ruim slaapkamers en twee bad...

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Le Petit Chateau bied klassieke elegansie en styl vir die oordeelkundige sakereisiger wat op soek is na iets spesia...

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Marina Point 16

Selfsorg in Port Owen, Port OwenWes-Kaap
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Marina Point 16 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige, privaat kompleks in Port Owen. Dit bied ruim en gerieflike...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang