Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14107 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike, rusti...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Lokai Cabins is in die rustige Swellendam- en Ashton-bergvallei geleë en is 'n idilliese toevlugsoord op 'n skilder...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Knysna Sunrise @ Malachite

Selfsorg in Knysna SSB, Knysna SSBWes-Kaap
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Knysna Sunrise @ Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in ’n kompleks, net 40...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Town Lodge Gansbaai skuil in die hartjie van die wêreld se withaaimekka en bied gerieflike verblyf, 'n bedrywige at...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense

Stok & Hoed is 'n tradisionele familievakansiehuis in die ongerepte Nature’s Valley. Hierdie dubbelverdiepinghout...

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

The Salt House

B&B in Houtbaai, HoutbaaiWes-Kaap
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvri...

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indi...

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 9 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 9 200
per nag, vir 14 mense

Villa Limonicella is in Barrydale se skilderagtige Karoo-streek geleë en bied 'n luukse wegbreek net 2,5 uur vanaf ...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 9 200
per nag, vir 14 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense

Big Bay Beach Club 118 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie, Bloubergstrand. Dié kompleks i...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Die sjarme en eenvoud van plaaslewe in die sentrale Karoo gee jou die kans om net weer asem te skep. Die bekoorlike...

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang