Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"As jy van geskiedenis hou, is Beaufort-Wes een van die plekke wat jy definitief moet besoek."
"Klein stukkie hemel versteek van die gevoel van die wêreld. Dit bied baie vermaaklikheid vir oud en jonk."
"Baie lekker rustige plekkie as jy wil ontsnap van die besige stadslewe, natuurlik buite seisoen."
"Pragtige skoon dorp. Ons het baie veilig gevoel. Goeie restaurante met lekker kos. Ons het by Koornlands geëet. "
"I am a bit disappointed that Hermanus as a town does not do more to advise tourists regarding the status and location of the whales. all throughout town our attempts to find out if whales has been sighted, when and where has been met with incongruent replies. Hermanus can really up its game by making more information available re the migration status of the whales during season, and keep their residents abreast to educate tourists. Maybe main lookout points could publish last sighting etc."
"Clanwilliam is a lovely place, welcoming and quaint. Do not miss the Rooibos tea shop, and make sure you go to Nancy's for breakfast. Their toasted sandwiches are the best in the world, and their rooibos tea milkshake is worth a return visit."
"Pragtige skoon strand en lekker vis geëet by die Sea Shack. Lekkerste draairoomys daarna, al was ons dik geëet."
"Ons sal nie weer in die winter soontoe gaan nie, die weer is te wisselvallig. Dis `n pragtige omgewing, met baie besienswaardighede in die omgewing."
"Elandsbaai is 'n pragtige klein stranddorpie met 'n lang strand vir lekker loop. Dis net 2 ure Nieuwoudtville toe (vir blomkykers) en 'n goeie basis waarvandaan die streek verken kan word. Dis nou as jy nie elke dag net langs die strand wil lê of loop nie!"
"Love the town. The Flower Church in season is amazing, especially the graveyard. The Quilt Exhibition in the museum was astounding."
"Mosselbaai is 'n heerlike vakansiebestemming. Oulike winkelsentrums en pragtige ligging. "
"Dis 'n pragtig klein see dorpie met vriendelike mense en die natuur is pragtig. Daar is tot 2 volstruise wat soms rustig in die strate op en af stap."
"Gaan besoek beslis die Damhuis as jy heerlik wil eet in 'n uiters gesellige atmosfeer."
"Ons het 5 jaar gelede ook die Weskus besoek en baie meer blomme gesien, veral by Springbok. Ons aanvaar dat die weer nie hierdie jaar so gunstig is vir blomme, nie maar het dit tog baie geniet."