Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Netjiese, skoon dorp met baie om te sien en Kango-grotte en Wildlife park is definitief 'n moet!"
"Dis 'n vreeslike mooi en interessante plek met oorgenoeg om te doen."
"'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek."
"Dit is 'n rustige dorpie wat netjies gehou word deur sy trotse mense. Hou dit so asseblief."
"Ek was al voorheen daar met vakansie, het in Kaapstad middestad gebly, Houtbaai is 'n ongelooflike mooi plek, my hart gesteel. Wil daar gaan bly, dis regtig pragtig. Vriendelike mense."
"Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan. "
"Kleinmond is 'n lieflike vakansie bestemming. Pragtige strand en die hawe wat herskep is, is enige vakansie anger se droom. Dis 'n ideale familie vakansie bestemming."
"Newlands is not really a travel destination in itself but its conveniently located for visits to Cape Town."
"Dit is 'n pragtige dorp so na aan die berge en natuurskoon. Dit is 'n veilige plek met vriendelike mense. Eerder 'n aftree-plek as 'n plek vir jongmense om 'n toekoms te bou."
"Enige Gautenger se droomvakansiebestemming, binne bereik van die Weskus, Kaapstad en talle besienswaardighede."
"The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities."
"Absoluut mal oor Hermanus. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Pragtige plek."
"Ry asseblief al die grondpaaie en passe in die omgewing Daar wag 'n nuwe wêreld."
"Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees."