Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"'n Dorp met oulike eetplekke, pragtige huise met 'n Karoo- en Victoriaanse boustyl, 'n veeltal kunsgalerye en die mooiste sonsondergange."
"'n Dorp met baie potensiaal om te ontgin as jy vir langer tydperk wil bly en as jy in die wynbedryf, geskiedenis en natuurlewe belangstel"
"Fantastiese strande, melkhoutbome, gereelde dolfyn besoeke. Regtig sprokiesmooi en 'n lekker bederf vakansieligging."
"Min opsies vir vinnige etes en restaurante, maar steeds 'n baie veilige en rustige area. "
"Sal met graagte weer vir Lambertsbaai besoek. Net die skelmpies wat daar rondloop, is n probleem. "
"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Net jammer die eiendompryse word so in die hoogte in gejaag. Baie mooi plekke op die R62 om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen in winter nie, maar dit is beslis 'n ongelooflike rustige plek vir 'n wegbreek."
"Dit is 'n pragtige en stil omgewing om te besoek en naby baie ander mooi plekke om te besigtig. "
"Die toergids is beslis 'n moet en help met inligting en interessanthede in Uniondale."
"There isn't a better place in the country to relax and to get a way from the world."
"Aangename omgewing. Moet nie die On The Rocks Restuarant mis nie, asook nie 'n stap op die hoofstrand nie."
"Baie rustige area. Naby als en die mense is ongelooflik vriendelik, wat ons baie tuis laat voel het en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. "
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Eendracht Apartments"'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!"
"Die huise ontpop in Yzerfontein soos bossies! Baie geluk met die groei van vakansiegangers wat na julle dorp toe kom. Ons sal ook weer kom besoek. "