Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."
"Knysna has so many entertainment areas and is safe, quiet and peaceful."
"Kaapstad is 'n mooi plek om by te gaan kuier, maar ek verruil niks vir my huisie langs die see in Saldanha nie."
"Interessant. Alhoewel dit die gevoel gee van oud, is dit tog modern. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die diens wat ons by Spar ontvang het is puik."
"Paternoster is die heerlikste plek om te ontspan. Toeriste, ek beveel Paternoster sterk aan."
"Almal was baie vriendelik. Strate is netjies en skoon en wil sommer daar gaan bly."