Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"We were just exploring the area. Have done it, but will not be back in a hurry unless it's for a specific reason."
"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."
"Altyd lekker, het ongelukkig 'n baie winderige naweek gehad, maar andersins altyd mooi en lekker."
"Kaapstad is altyd heerlik en mooi. Ons geniet die Kaap altyd as vakansiebestemming!"
"Ons sal daarvan gehou het as daar 'n Ocean Basket of so tipe visrestaurant was. Pragtige dorpie en wat 'n natuurskoon."
"Yzerfontein is a beautiful place. Will definitely go back and would like to visit their guest house as well."