Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
239 lekke plekke om te bly
Arizona bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 19 km buite Senekal op die R707 op pad na Marquard. Die lodge is naby...
Kliphuis is 'n knus selfsorg-bergkothuis van steen met 'n grasdak en 'n uitsig oor die Drakensberge. Dit is in High...
Highlands Farm Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid op Highlands Country Estate in die Drakensberge. Dit is ideaal v...
Little Tin House is in die bekoorlike Highlands Country Estate langs die skilderagtige Van Reenen's Pass deur die D...
Highlands Farm House
Highlands Farm House is 'n ruim selfsorghuis in Highlands Country Estate en is ideaal vir 'n groot gesin, paartjies...
Green Lantern Inn Hotel and Gardens
Green Lantern Inn Hotel and Gardens is 'n unieke, geskiedkundige hotel in die bekoorlike dorpie Van Reenen in KwaZu...
LekkrDux Gastehuis is in Warden geleë en is die ideale oornagverblyf vir gaste wat tussen Durban en Johannesburg re...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer