Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Bluewater Beach House is op die strand in Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n area wat bekend is vir sy ...
Al-Beit Lodge is in die hartjie van Summerstrand geleë en is die ideale plek vanwaar Gqeberha (Port Elizabeth) verk...
Fifth Avenue Beach House is 'n lieflike gastehuis met pragtige tuine, 2 swembaddens, veilige parkeerplek op die per...
Margate Place Guest House
Margate Place Gastehuis is uitstekend geleë aan die seekant van Gqeberha (Port Elizabeth). Ons voorsien puik persoo...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer