Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Jeffreysbaai
4.6/5
volgens 777 resensies

Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 777 geverifieerde gaste.

Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai akkommodasie

479 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Jeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)

Gamtoos Castle Corridor is 'n bekoorlike oord op die oewer van die Gamtoosrivier, in die skilderagtige Kouga-streek...

Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 2)

Seal Point Lighthouse bied verblyf in die vuurtoring aan die punt van die skiereiland in Kaap St. Francis. Die prag...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Seafront Wild Side is 'n vakansiehuis op 'n eeue-oue rotsformasie in Kaap St. Francis. Dit bied 'n pragtige see-uit...

Braai
Fietsry
Visvang
Bergfietsry
Braai
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die ...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Visvang
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)

Rusenvrede Selfsorg

Selfsorg in St. Francis, St. FrancisKouga-Omgewing
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Rusenvrede Selfsorg is in die Oos-Kaap geleë en hierdie eenheid is perfek vir 'n groep vriende en groot gesinne wat...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

BushBuck Farm Eco-Retreat | Take A Hike Cabin is 'n knus, privaat selfsorg-cabin op BushBuck Farm in Humansdorp in ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

BushBuck Farm Eco-Retreat | Take a Break Cabin is 'n knus, privaat selfsorgeenheid op BushBuck Farm in Humansdorp, ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Oyster Catcher word met fynbos en voëlspesies eie aan die Cape St Francis-kuslyn omring. Hierdie selfsorg-eenheid i...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Simbonga Game Reserve and Sanctuary is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse p...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Warmbad
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Ouwerf at African Dawn Sanctuary is 'n selfsorgplaashuis wat op 'n wildplaas in Thornhill, 'n klein dorpie naby Jef...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang