Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3550 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Rustige plek om te kuier, maar, o weë, die paaie is nie vir 'n sedan motor goedgesind nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Baie goed geleë vir Krokodilbrughek se ingang na die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hooves and Paws Safari Bush Camp"Just love Marloth Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Royale Marlothi Safari Lodge"The area itself it ok. The people are friendly."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Acacia Bush Cottage"Behalwe vir die baie slegte paaie in Marloth vir 'n sedanmotor, is dit die beste toeristebestemming vir 'n besoek aan die wildtuin!"
Hectorspruit, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Hotel"Not bad for a golf tour, overnight accommodation."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Okalani Self-catering"Marloth is in die natuur! Uniek en pragtig!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Ware Bosveldervaring met maklike toegang tot Mosambiek en die Krugerwildtuin"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Diere behoort nie gevoer te word nie, want mense voer hulle sommer enige iets te ete. Van die grondpaaie is in ’n swak toestand vir mense met motors."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
515 on Warthog by the River"Great spot if you have a family to be able to stay for longer at a fairly affordable price. We enjoyed our stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Die beste rusplek wat ek al ooit gesien het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Habibi"Sal weer en weer soontoe gaan, ons was al van tevore daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Riverside Lodge"Heerlike plek, so baie verblyf om van te kies. Baie naby wildtuin wat dit die ideale, sentrale plek maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Steeds my nr. 1 blyplek as ons jaarliks die Wildtuin besoek. Die paaie is wel baie slegter as vorige jare en die winkels is maar duur, maar die slaghuise is oulik en goed geprys. Ons het steeds 'n heerlike tyd gehad!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Fish Eagles Cry"Marlothpark se paaie moet geskraap word. Die vullishoop by die ingang moet toegebou word. Dit is vreeslik onooglik en ons het diere gekry wat daar vreet tussen die vullis."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kudus Crest Bush Retreat"We've been going to Marloth Park for many years and this year was very sad to see that there's actually too many animals and not enough food. We fed them, but there should be enough trees and grass for animals to eat naturally. Marloth Park will have to do something seriously about it because it looked bad and might take many years to get the trees and plants in the right state. There were many spots that looked dead, dry and over grazed. I really hope this can be fixed. Very sad to see."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushwise Safari Lodge Kruger Park"Die grondpaaie het nogal erg verspoel."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Maningwe"Marloth Park is altyd ’n lekker rusplek. Al wat ek nou sien is dat daar baie huise gebou word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Ideaal geleë vir besoek aan die Krugerwildtuin en omliggende areas. Tydens ons besoek is daar gedurende die nag by vriende se huis ingebreek asook nog 'n ander huis terwyl mense geslaap het. Enkele gevalle, maar miskien iets om in gedagte te hou."