Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunflower Cottage"Kan maklik 'n paar dae spandeer: Lord's Wynkelder, staproetes, Eseltjiesrus, McGegor Kelder."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
7 on South"Friendly host who welcomed us. The place is beautiful. Will definitely go back again."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riverview"Netjiese vissersdorp. Net partykeer die visfabriek onaangename reuk."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina Moonlight 25"If you're looking for a quiet, peaceful place, definitely here. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"Heerlike etes geniet naby see. Lekker klein, kusdorpie-gevoel."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Sadly there was no "walking in the fynbos" due to the damage done by the fire. However no one can be blamed for that."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Definitief 'n moet vir enige vakansieganger."
"Baie mooi en historiese dorp met baie om te sien en te doen. Asook baie oulike winkeltjies en eetplekke!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster is a must-visit. It's a beautiful little village, with much to see and do. The Cape Columbine Nature Reserve is close by, and well worth a visit, and there's good browsing all over Paternoster. The new theatre (DIE Koelkamers) is a treat, as is the brand new art gallery down at the waterfront and Bobby's antique shop and daycare for dads!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Snoekems Selfsorg Eenheid"Sentraal vir besoeke na dorpe in die omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Beslis 'n gewilde kuier- en toeristebesienswaardigheid. Eetplekke vir elkeen se voorkeur en smaak!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stroois"Still Bay is a wonderful, quiet seaside town. Watching eels being fed at the tourism office was amazing, plus they have a great museum."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Esdri"Klein rustige dorpie en Stoney Point se pikkewyne moet besoek word."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Pretty little town in the middle of the vineyards. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Centre-Ville Guest House"Franschhoek is 'n stukkie hemel op aarde."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Little Karoo Dream"Beleef en verken die Klein-Karoo met Barrydale as 'n sentrale punt om vanaf te beweeg."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"Dit is 'n pragtige plek en is stil en rustig, maar het genoeg om jou mee besig te hou. Baie lekker wegbreekplek."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Enigste probleem is die toename in die getal bedelaars in McGregor sedert ons vorige besoek in Sept 2021."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Parkering is 'n probleem in die dorp by die klein winkeltjies en by die eetplekke by die see, veral as jy 'n waentjie sleep en as jy iemand het met 'n rolstoel."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunny Lane Self-Catering Studios"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "