Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seepampoentjie"Great place to visit for a quiet, peaceful stay!"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Berard's Pringle Bay Beach House"Pringle Bay gets windy, plan around it."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gift"I'm addicted to the place. Beautiful and will definitely go back."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Alamapstieks"Paternoster is always one of my favourite places in the world."
"Wat 'n lieflike dorp! Daar is iets vir almal om te doen en die mooiste restaurante met heerlike etes om te besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Paternoster has something entirely unique about it that has given us a want to visit again."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Emmaus-On-Sea"Wat mens kry is meer as wat foto's wys. Die eenheid wat ons bewoon het was van so 'n aard, dat ons kon braai sonder dat die sterk winde wat die Vrydagaand gewaai het, ons enigsins gepla het."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
In Betwix"This town really needs another form of job creation, something to upskill the locals in another form of skill to acquire income."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lakeside Cottage at Betty's"I've never considered Betty's Bay as an option for us for several reasons, but having now stayed there for the first time, I would definitely return."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Vergeet My Nie"Velddrif is 'n pragtige dorp en puik gemeenskap. Skoon en almal is baie vriendelik."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Wykeham"Worcester is very clean and has so many beautiful wine farms to visit. The people are friendly and helpful."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Unit 29"Hermanus is 'n baie mooi plek, ek sal nie huiwer om weer na Hermanus te gaan nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Ek sal volgende keer nader aan die see bly."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Amore"We love Paternoster. The place is beautiful and the people are always friendly."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
17 Slakkepas"People will have to experience it themselves to understand that words cannot explain."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Gansbaai Central Accommodation"Dit is 'n moet besoek. Ek sal graag teruggaan."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Amperplaas"Ons het verlief geraak op die klein dorpie! Vol verrassinkies! Rustig, veilig, omring deur see en natuur! Pragtig!"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Die Walker Bay natuurresevaat waar Klipgatgrotte is, is beslis die hoogtepunt! Hulle ontvang ongelukkig slegs kontant vir ingangsfooi, geen kaart/zapper/snapscan nie."