Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Noorkapperlaan Self-catering"Pragtige plek, so naby aan Stilbaai en naby aan die N2."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
LaShalom Self-catering"Voel asof jy iewers op 'n eiland is. Weggesteekte diamant."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Cottage"Nice and quite great little west coast town."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Marcuskraal Chalets"Sou graag meer met die kinders wou doen. Kon nie gaan stap nie en dorpie nie veel gebied in area nie. Sondag was van die plekke wat ons wou besoek het toe."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Ek het familie en vriende daar. Dit is 'n mooi rustige plek waar jy kan rus en die natuur kan geniet."
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Summers Gold"Great location to explore the Walker bay Nature Reserve and Gansbaai. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Splash Rock Cottage"Kleinmond is te kommersieel vir 'n wegbreek vir my. Natuurlik was dit aangenaam om Spar oop te kon hê tot 19:00 om 'n laaste melk te kry. Maar ek verkies liefs Bettiesbaai."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Bonnievale River Lodge"Bonnievale is a maze to tourists. Finding the correct number to reach the right person is an adventure in itself. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Visvanger"Paternoster is 'n pragtige plekkie, net jammer die misdaad is baie hoog."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Baie rustig en baie mooi. Perfek vir bietjie afskakel en lekker rus. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Seester"Die visfabriek se reukie is soms oorweldigend. Verder was dit 'n heerlike bestemming. Met die pienkste flaminke ooit!"
"As jy rus en vrede soek en jy wil graag wegbreek uit die stad, is Napier net die plek vir jou. Dit is ook baie bekostigbaar."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Pa Nanna's Place"Sand, see en lekker eetplekkies. Wat meer wil mens geniet?"
Suiderstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Cabin"Nog 'n rustige omgewing met min bedrywighede wat regtig jou laat afskakel van alles."
"Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do."
"Baie oulike plek met sy eetplekkies, ens. is dit 'n lekker plek om net 'n bietjie af te pak en te ontspan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandals"Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malgassie"Gaan gereeld daarheen en sal weer in die toekoms gaan. Sentraal geleë."