Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"I would rather keep this one a secret than promote it."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Central Budget accommodation"Baie sentraal geleë vir besoeke aan verskeie pragtige plekkies langs die Weskus. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanmurray"Die positiewe gees ten spyte van jarelange droogte met min blomme val op met die gehekelde blomme en dan nogal 'n hele boom! Fantasties! "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Tuis Huis"A morning market, tea/coffee next door, a lovely garden environment with plants for sale. Ramskop Nature Reserve was extremely interesting. The restaurant we went to was fabulous!"
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hoof Slaapkamer"Vredenburg is 'n baie oulike dorp wat as sentrale vertrekpunt gebruik kan word om al die dorpe in die omgewing te besoek. Ons het Saldanhabaai, Langebaan, Mykonos, Jacobsbaai en St Helenabaai besoek. Die blomme teen die kus was mooi. Interressante eetplekkies soos die Strandloper moet verseker besoek word. "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandkorrel"Mal oor die "village"-gevoel van Jacobsbaai! Mens hoop dit kan vir altyd so bly. Die area is prentjiemooi."
"Pragtige en goed versorgde dorp, hier is baie te doen vir die buitelewe-entoesias en ook heerlike restaurante."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Iets wat my opgeval het is die borde wat lees " ry asb versigtig ons is lief vir ons kinders". Ek was ook verbaas om te sien dat motors soms nie stop by stop strate nie. Dalk omdat dit 'n stil tyd is? Die inwoners op Stilbaai is baie vriendelik en groet spontaan."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Uiteindelik"Dt is 'n baie mooi plek en sy mense is baie vriendlik. Sal enigetyd weer terug wil kom en ook ander huise besoek. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"Rustige omgewing. Ideaal om te kom ontspan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Onrus River Cottage"Daar is oral paadjies langs die see om lang ente te stap. Dis pragtig! Daar is ook baie uitstekende restaurante, iets vir almal se smaak. Walvistyd het sy eie bekoring, dis ongelooflik om daardie groot diere te sien speel in die water en nie iets wat mens kan oorvertel of beskryf nie, net beleef."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"Dit was werklik baie aangenaam om daar tuis te gaan. Pragtige omgewing en rustig. Ook baie veilig gevoel daar."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Country House"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Buona Sera Self-catering House"Heerlike vissersdorpie met vriendelike mense wat behulpsaam is. Lekker vakansiedorp!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassie Singel Self-catering Units"Dit is 100% die beste plek ooit - baie rustig en veilig."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Klaar besluit om volgende jaar 'n road trip in die berge te onderneem rondom Citrusdal en Ceres. Daar is soveel om te sien en te ontdek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Daar is interessante eetplekke en dit is goed geleë om as 'n basis te gebruik om omliggende plekke te besoek. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Cove AG01"Ek het verlief geraak op die dorpie. Dis netjies en skoon. Die wandelroete is 'n groot bonus. Die dorp het alles waarvoor jy kan vra."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Rustic Beach Cottage"We like it as we have stayed here often with friends and family in their houses."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kuifkopvisvanger"Al wat gepla het is die baie plekke in Bokkomlaan wat of toe was of laat oopmaak."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Awesome dorpie. Wat 'n plek maak is gasvryheid. Dis belangrik, dit verkoop alles. "