Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Von Abercron Residence"Pragtig en rustig. Bied heelwat aan goeie eetplekke, natuurskoon ens. en natuurlik, die kultuur van die Hemel-en-Aardevallei."
"Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
LANTERN Self-Catering Cottages"Baie teleurgesteld met "Old Gaol" restaurant."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Marthinusrust"Soos talle ander klein dorpies, maar die natuurskoon is onverbeterlik."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n pragtig, skoon en netjiese dorpie met vriendelike mense."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
A1 @ Swartrivier Studio"Dit is in die walvis-deel en naby Kaapstad (een en 'n half uur) met die mooiste natuurtonele denkbaar."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Mountain"Baie stil dorp, allies wat jy nodig het, goeie ligging ."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Paternoster is die heerlikste plek om werklik te gaan ontspan."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kalos @ Hillside Self Catering"A stunning little town with friendly people."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
By Design Cottage"In teenstelling met die gekommersialiseerde Weskus, het Struisbaai nog 'n kleindorpse atmosfeer. Die mense is warm en vriendelik en daar is allerlei doendinge in die kontrei. Die Pelican-restaurant by die hawe is 'n besoek of twee of drie, werd. Die lang wit strand en die plankiespad oor die fynbos bied asemruimte vir enige stadsbewoner. Ons sal weer kom!"
"Good idea to take all groceries/wine, etc with you as supplies are limited locally. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Orchard Cottage"Ons woon al 7 jaar in die Kaap en wou nog altyd McGregor besoek. Omdat dit nie op enige hoofroete geleë is nie, het ons verskeie kere verbygery en nooit afgedraai nie. En daarin lê die dorpie se bekoring. Jy moet 'n klein bietjie moeite doen om daar uit te kom (as mens die 20 km van Robertson af as moeite kan beskou), maar jy word beloon met 'n rustigheid wat moeilik te vinde is ."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Leon Self-catering"Lekker wegbreekplek na 'n stil en skoon plek, met vriendelike plat-op-die-aarde-mense."
"Ons het die Saterdagoggend markie saam met die inwoners geniet en lekker knoesige eetplekke. Ons kan gehalte van kos, wyn en diens by Oak en Vigne sterk aanbeveel. Greyton was n besoek werd."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
African Shades"Keep up the good work. Do not tamper with a well-oiled machine."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerwijn Heritage Country House"Pierneef-museum by La Motte is besoek werd."