Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10323 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

Bladsy 208 - 2767 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R9 100
per nag, vir 2 mense

Bellevue - StarGazer Camp

Tentekamp in Greater Addo, Greater AddoOos-Kaap
Vanaf
R9 100
per nag, vir 2 mense

Bellevue - StarGazer Camp is in 1 van Bellevue Woudreservaat se langvergete spoorduikers geleë. Verblyf word in 2...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Begeleide Wandelpaaie
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Vanaf
Vanaf R9 100
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense

Montrose on Bunkers 2 is in Oos-Londen geleë. Die eenheid is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, vakansie- e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense

Little Louisa is 'n heerlike, knus kothuis in Colleen Glen, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth), en bie...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Woodcliff Country House is op 'n skilderagtige plaas in die Maclear-omgewing en is die laaste bewoonde plaas op die...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 6 mense

Claptons 33

Vanaf
R2 240
per nag, vir 6 mense

Claptons 33 is 'n drieslaapkamereenheid in ’n sekuritetiskompleks op die strand in Marina Martinique, omtrent 3 km ...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense

29 Dolphin Bay is 'n bekoorlike woonstel in Jeffreysbaai, 'n area wat bekend is vir ongerepte strande, natuurreserv...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense

@The Waves

Gastehuis in Wavecrest, WavecrestOos-Kaap
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

@The Waves is in Jeffreysbaai geleë en dié dorp is onder branderplankryers as 'n branderplankry-hoofstad bekend as ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Walmer Manor Guesthouse skuil in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) lê aan...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 6 mense

Manor House on 2nd is 'n luukse drieslaapkamerhuis wat sentraal in Gqerberha geleë is en dit is ideaal vir 'n gesin...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang