Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Pringle Bay is a beautiful seaside village, surrounded by mountains and the ocean. The beach is one of the most beautiful I have ever seen and if you are lucky you may catch sight of the baboons playing in the lagoon on the beach, which I was very privileged to have seen. It is the perfect place to get rest and see nature at its best."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Shangri-La Sandbaai"Ek sou wou hê dat die agent moet sê dis in 'n kompleks waar meer bejaardes woon. En ook dat die eienaars van die huis net langsaan in die garage woon. Dit was bietjie onverwags. En ook die feit dat daar so baie ouer mense woon, aangesien ons jongmense was."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Zeezicht Oceanfront"Lekker baie om te doen en om te sien. Goeie eetplekke, genoeg winkels en mooi natuur."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
30 Branderdraai"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Pragtige plek. Goed vir siel en liggaam. Miskien nog lekker restaurante waar 'n mens saans kan eet."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cornerstone"The most breathtaking place! It has the best of both worlds, mountains and sea."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Gerieflike Ruim Familie Huis"Sandbaai has a massive mall which makes all shopping convenient after a day of soaking in the ocean."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Mooizicht B&B"Franskraal is 'n ou familie-gunsteling en het weereens nie teleurgestel nie. Skoon dorpie en strandjies met die mooiste see wat elke dag skakerings van blou wys. Die oulike sement-voetpad al langs die see verseker ook dat mens veilig kan stap of draf."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
White Shark Lodge"Ons het net 1 van die 4 nagte daar geslaap en toe uitgeklok en by Great White Shark Accommodation gaan inklok vir 3 nagte. Hulle was puik!"
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
After8 Bed and Breakfast"Awesome place. Would definitely visit again."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Sunnyside"Kleinmond is a tremendous destination for every type of holiday traveller. Beach, mountain, wine farms etc. Great for the active person with hiking, surfing, kayaking, mtb trails etc."
"'n Baie mooi omgewing weg van die toeriste en rumoer. Naby die see. 'n Plek vir ontspanning."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
The Wild Fig Guest House"Kleinmond is 'n klein dorp, met die grootste karakter. Kruip in 'n mens se hart in. Baie sentraal geleë en naby aan baie ander dorpe om te gaan besoek. Wonderlike area."
"Heerlike stappadjies al langs die kus en tog naby aan Hermanus as 'n mens lus het vir winkels en restaurante."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Uitspan"Die mense daar is baie vriendelik en die dorpie is netjies en skoon."
"Onrus is 'n pragtige dorp en herinner aan die vakansie dorpe toe ons kinders was. Kinders is veilig en loop en ry fiets in die strate strand toe."
"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
620 Anne Road Pringle Bay"A somewhat quirky but very pleasant small beach village, busy in summer and very quiet in winter. Comes with the usual mix of creased, weatherbeaten locals. Small coffee shops and architectural mish-mash. Lovely beach but tends to be windy in summer. "