Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14199 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Porcupine Peak Farm is in Montagu in die Wes-Kaap, 'n omgewing wat bekend is vir die prentjiemooi roetes, staproete...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)

Hartenbrits is 'n bekoorlike tuinwoonstel op die grondverdieping by 'n privaat woning in Hartenbos-Heuwels. Dit is ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag, vir 2 mense

Lochnest is 'n bekoorlike en elegante selfsorg-eenheid op 'n woonerf in die stil en rustige Rondebosch. Dit het sy ...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R2 016
R 2 016 R 1 344
per nag, vir 2 mense

Forest Edge

Lodge in Rheenendal, RheenendalWes-Kaap
Vanaf R2 016
R 2 016 R 1 344
per nag, vir 2 mense

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R2 016
R 2 016 R 1 344
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

House 12 Beach Club is in 'n veiligheidskompleks van Hermanus Strandklub geleë en bied gemaklike selfsorg-veblyf in...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Landsrivier Cottage No 1

Selfsorg in Suid-Kaap, Suid-KaapWes-Kaap
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Landsrivier Cottage No 1 is 'n knus selfsorg-eenheid op 'n plaas in Uniondale, aan die voet van die Kammanassieberg...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk me...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 168
per nag (plek vir 2)

Harbour Terrace 14

Selfsorg in Groenpunt, GroenpuntWes-Kaap
Vanaf
R 1 168
per nag (plek vir 2)

Harbour Terrace 14 is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van G...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 168
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Bel Monte Guest House is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R6 500
R 6 500 R 3 900
per nag (plek vir 10)

Nearby Self-catering

Selfsorg in Heroldsbaai, HeroldsbaaiWes-Kaap
Vanaf R6 500
R 6 500 R 3 900
per nag (plek vir 10)

Nearby Self-catering is 'n ruim vakansiehuis met 'n see-uitsig vir 10 gaste in Heroldsbaai. Die veelverdiepinghuis...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R6 500
R 6 500 R 3 900
per nag (plek vir 10)

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang