Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 60061 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

14094 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Piekfijn Robertson is 'n lieflike kothuis in die hartjie van Robertson en is ideaal vir paartjies of gesinne wat 'n...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
WiFi
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 8 mense

Casa Balena

Selfsorg in Perlemoenbaai, PerlemoenbaaiWes-Kaap
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 8 mense

Casa Balena is 'n pragtige, Toskaanse-styl vakansiehuis wat na die see front en ongerepte see-uitsigte bied. Dit is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Speletjieskamer
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 8 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

The Garden on Phantom is 'n selfsorg-eenheid in Knysna en is naby restaurante en winkelsentrums. Die verblyf is ona...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Petsville bied gerieflike selfsorgverblyf in Durbanville, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dié eenheid bied...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 999
per nag, vir 4 mense

Whale Cove @ Heavan's Veranda is 'n selfsorgwoonstel wat op die derde verdieping van die Whale Cove-woonstelgroep i...

Braaiplek
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

Golfers Villa Oubaai

Selfsorg in Heroldsbaai, HeroldsbaaiWes-Kaap
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Golfers Villa Oubaai is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n luukse gholflandgoed in Heroldsbaai, George. Die woon...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Gecko Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op die The Village Estate op die Silwerstrand ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf R2 032
R 2 032 R 1 728
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 032
R 2 032 R 1 728
per nag, vir 2 mense

Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voëlklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 032
R 2 032 R 1 728
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense

De Oude Yotclub is in Oudtshoorn, naby die KKNK-gronde geleë. Hierdie bekoorlike B&B bied gemak met 'n tikkie plaas...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Paradise Found is 'n privaat gesinsvakansiehuis met asemrowende see-uitsigte in Danabaai met volop wild. Verblyf ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang