Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"Lekker stil met verskeie voëlspesies. Lieflike lang strand en sagte sand. Weg uit die gejaagde lewe van Knysna, maar net om die draai."
"The golf course is incredible but very challenging. Lots of lovely wine farms in the area"
"Buiten vir 'n uitstekende en uitdagende gholfbaan vir spelers is daar baie om te doen in die omgewing, veral die besoeke aan welbekende wynplase en 'n nuwe restaurant wat ons besoek het en heerlike "fine dining" disse geniet het, naamlik Ragazzi by Beuld."
"So 'n lekker rustige wegbreek, die dorpie is soos 'n klein stad op sy eie en die plaaslike gemeenskap is so vriendelik. Die dorp is netjies en veilig."