Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 60061 resensies.
"'n Besoek aan die Weskus is 'n absolute moet vir enige toeris of besoeker. Die skoonheid en die besonderheid van die Weskus sal by jou bly vir die res van jou lewe."
"Gerieflike dorp. Besienswaardighede, winkels, eetplekke, buurdorpe en casino binne goeie afstand. Natuurskoon fantasies! Regtig 'n gewilde vakansie-bestemming."
"Dit is 'n juweel! Die landskap, see, blomme, padstalle en vriendelike mense is die sout van die aarde en 'n besoek werd."
"Blouberg has many amenities, facilities, and restaurants to choose from and because of this, it is automatically my first choice. "
"Die Weskus bly een van die lekkerste areas om te besoek. Die mense is uniek, altyd vriendelik, spontaan en net 'n plesier!"
"Ons kon baie dorpe in die omgewing besoek sonder om te veel kilometers af te lê. Die winkels in Velddrif het heeltemal in ons behoeftes voldoen en ons het die gholfbane in die omgewing baie geniet."
"Lekker by die see. Augustus-September se blommekyk is ook iets lekker om te beleef."
"Lieflike weer gehad, stunning beach, lekker vir kinders om by hawe vis te vang. Beslis 'n family destination. Love dit. "