Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Garden of Eden
Garden of Eden bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswe...
Barbethuijs is in die idilliese kusdorp Jeffreysbaai. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal is vir die hele ...
Jeffreys Bay Holiday House
12 The View is in Jeffreysbaai wat wêreldwyd bekend is vir branderplankry en pragtige strande. Dit is die ideale we...
27 on Waterkant is 'n ruim selfsorghuis in 'n doodloopstraat in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n g...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer