Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
"Moet weer teruggaan vir langer tydperk want daar is baie om te doen en te sien in die area."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
2 Sisters Retreat"Kleinbaai is a nice place and the people are friendly."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Southern Skies"Die kombinasie van die berg, met sy grotte, en die see met die ryk seelewe bied 'n ideale wegbreekbestemming as jy op soek is na rus en stilte. Die dorp kan voorsien aan die basiese benodigdhede, met Lambertsbaai en Clanwilliam naby genoeg om voorrade aan te vul."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
One Couple Self-Catering"Dit is die skoonste dorpie langs die kus wat ons nog gesien het. Ons sal self graag in Yzerfontein wil vestig want dit is baie sentraal."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kingfisher Kleinmond"A piece of heaven on earth. First experience in Kleinmond, but definitely mapped for future holiday getaways. From the locals to the most exciting shops, especially Bloubakkie, to the beautiful lagoon and breathtaking sea/views, and not forgetting King Fisher well situated and equipped apartment!"
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Samadhi Retreats"Baie mooi en rustig. Enigste nadeel is dat daar geen winkel is om gou 'n tjoklit of sak hout te koop nie."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie op die Koppie"Beautiful, safe, friendly place. Will definitely visit again!"
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koringhuis"Die poskantoor restaurant was 'n belewenis met uitstekende kos en gasvryheid."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
David Bongers Holiday Accommodation"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
David Bongers Holiday Accommodation"There are a lot of things to see and do in the area. We will definitely go back to try more places. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Ek ken Struisbaai van kinderdae af en geniet dit nog elke keer om net daar lafenis te gaan soek weg van die stad se geraas."
"Beautiful town to visit, will definite come back for a longer stay, we went to Suntouched Inn and found that place to be excellent value for money."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Le Marina Bed and Breakfast"Dit is een asemrowende mooi plek. Die sonsopkoms tot die sonsondergang in die aande is pragtig. Die rustige en windstil kanaal voor mens se deur is absoluut mind blowing. Dit is een rustige plek. Geen gejaag van voertuie nie. Dit is net rustig met mense wat jy kort-kort sien roei of 'n boot wat stadig voor jou deur verby vaar. Amazing."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Amble Side"Maintain the simplicity and country feel. Saturday market on the square was great and friendly. Beautiful churches and shops. Keep it up."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sugar Shack"Pragtigste dorpie wat ek al ooit gesien het. Restaurante in die dorpie is ongelooflik, soveel nuwe kos ervaringe gehad in die tyd wat ons daar was."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"This is a beautiful, lush green little town! Should you ever consider buying property to get away to on weekends, I suggest buying in Suurbraak! "
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Heron's Haven"Heerlike area, baie rustig as jy wil welkom van 'n besige stad."