Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Baviana Beach Lodge

"Dorpe is uiters netjies en paaie in goeie toestand."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Baviana Beach Lodge

"Lovely environment for those who like the sea and outdoors."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Het hier groot geraak. Ken die omgewing goed."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Was a pleasant surprise when we went to the West Coast Nature Reserve to see al the flowers."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Gultyde Guest House

"Die gebied gaan vinnig agteruit en dit sal toerisme 'n knou gee."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Rest-by-the-Sea

"Skoon strandoorde en regte strate sonder potholes. 'n Lekker aftree-plekkie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

WestBed -The Legend

"Sal enige tyd aanbeveel. Een van die mooiste dele in ons land met gasvrye, vriendelike mense wat jou baie welkom laat voel in hulle wêreld."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Die dorp is redelik skoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"Excellent getaway from the CBD/suburbs."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Strandloper 20

"Sekuriteit moet aangespreek word in hierdie pragtige omgewing."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Truly a well run and neat municipality."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Die gebied was baie skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Annabaan

"Die diens is uitstekend."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Restoration

"Tap water not for human consumption."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tranquilidad

"I will recommend friends to visit this municipality."

Saldanhabaai Munisipaliteit

11 Sunset Heights

"Een van die beste en skoonste munisipale areas."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Manatoka

"We had a very short stay and can therefore difficult to give a true opinion on the Municipality, but Jacobsbaai is clean and we felt safe on walks."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis

"Dorp en sy mense is fantasties."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Beautiful place, never been that side before."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"What a beautiful landscape! Clean and well looked after."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Blue Bay Lodge & Resort

"Die area is baie skoon en daar is baie om te sien. Paternoster, Langebaan, St. Helenabaai."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Saldanhabaai Munisipaliteit kan ek sien doen hulle werk en hul strate is regtig mooi skoon en dis rustig en almal is baie vriendelik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Club Mykonos Resort Langebaan

"Die mense wat diens lewer moet meer opgelei word om meer vriendelike te wees en meer behulpsaam te wees."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Altyd 'n plesier om Weskus toe te gaan in Saldanhabaai munisipale area. Skoon, vriendelike mense en veilige dorpe."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang