Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Great place to travel to."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Water's Edge

"Die strate is pragtig skoon, so ook is die tuine mooi versorg. En almal is vriendelik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Seacret Times

"Die netheid van Langebaan is beeldskoon, sal enige tyd weer kom. Hou so aan Saldanhabaai Munisipaliteit."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Vintour Guest House

"Daar is niks om te sien nie. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Geen kommentaar nie. Baie netjiese kusdorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Orals baie netjies. Geen vullis wat rondlê nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tortoise Rest

"Baie skoon, aangename en rustige vakansiedorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Saldanha is beautiful and clean. Not so mindful of sanitizing at Pick n Pay, even worse at Pick n Pay Liquor."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Really lovely destination, but not too much to do in winter time."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Alabaster Box B&B

"It's a beautiful area. I would be back next week and the week after that if I could. I loved it!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis

"Fantastiese, skoon, netjiese dorp. Die beste onderhoud aan infrastruktuur."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandkorrel

"Was jare gelede in Saldanhabaai en is nogal hartseer oor die algemene verval van die dorp. Slaggate in die paaie, toename in armoede. Winkeltjies wat nie meer bestaan nie. Hartseer, maar onvermydelik met ons regering."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 172

"Onbesproke instandhouding en geen rommel. Vriendelike personeel, bedagsame toeriste."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Baie netjies, dorp skoon. Lieflike dorp. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Not really much to do."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"The roads are very well maintained."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Beach House on Fairway

"Absolutely loved the town, the main road with all the plants and trees was beautiful."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Wonderlike plek om te gaan as jy rus en vrede wil hê. Heerlik stil plek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Ek ken net Jacobsbaai, maar dit is stunning."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"If you are in the area, I highly recommend going to The Sandstone Restaurant in Saldanha Bay. It's on the water and the food is delicious! The service is friendly and the prices are superb!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

WestBed -The Legend

"Die omgewing is puik en daar is so baie om te doen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is a hidden gem, certainly a place I would like to settle at in the next few years. The people are so friendly and the views are breathtaking."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Die dorp en strand is oor die algemeen baie skoon en netjies. Dalk net meer bankies op strand gebied oprig om ou mense die kans te gun om ook die strand te geniet met rusplek vir moeë bene."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang