Successfully reported

LekkeSlaap blog

10 Troeteldiervriendelike blyplekke in die Vrystaat

Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy/sy met verlangende oë na die voertuig soos jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek? LekkeSlaap het besef ons kliënte het ‘n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ‘n hele paar regoor die land! Vandag het ons 10 […]

Jou gunsteling fliek = Jou volgende vakansie

Met só ‘n prentjiemooi en diverse land as filmstel, is dit geen wonder dat die meeste van ons rolprente met pragtige tonele spog nie. Dink maar aan die Waterberge in Die Wonderwerker, die Knysnabos in Fiela se kind en die Karoo-landskap in Jakhalsdans. Hier is flieks van toeka se tyd, flieks wat dié jaar bohaai maak […]

Ons werp die kollig op Port Nolloth

In Port Nolloth is daar onstuimige waters waar rus is.  Port Nolloth is ʼn dorpie sonder verkeersligte en -knope, veiliger as enige stad. Dis ʼn plek waar mense mekaar nog op die naam groet en saam krieket op die soutpan speel. Die koue Benguela-seestroom sorg dat ʼn digte misbank ─ wat onder locals as die Malmokkie bekend staan ─ soggens soos ʼn kombers […]

10 Troeteldiervriendelike blyplekke in die Noord-Kaap

Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy of sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek? LekkeSlaap het besef ons kliënte het ‘n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ‘n hele paar regoor die land! Vandag het […]

5 Prettige Pretparke!

Elke kind se droom word bewaarheid wanneer jou ouers jou verras met ‘n besoek aan die pretpark terwyl julle luilekker vakansie hou. Ek onthou daai opgewondenheid soos gister. Jy hoop en bid dat hulle by die bordjie gaan indraai, maar sê liewer niks. Dan sit pa die flikkerlig aan ─ en net so is jou vakansie gemaak. […]

10 Wilde foto’s en nog wilder feite

Diertjies, groot en klein, sterk en fyn, kom almal in Suid-Afrika voor. Ek het ’n paar van die pragtige wilde diere wat by ons lekke slaapplekke voorkom, gaan soek en ook ’n paar interessante brokkies oor dié bokkies en krokkies gekry. So pak jou verkyker, kamera, voëlkennerboek, stapskoene, sonskerm en sonhoed en gaan kyk watter […]

Karoo: nie net stof en vlaktes

Soms jaag mens deur die Karoo en die platgedrukte koppies flits vormloos verby … Jy ry kilometers aaneen en sien net ’n windpomp langs die pad of ’n dorpie wat hardkoppig soos ’n vetplant op die vlaktes oorleef. Wanneer jy egter gaan stilstaan en stomstaan voor ’n Karoo-sonsondergang, dan tref dit jou. Jy sien die skoonheid en sielsrus […]

Jou kitsgids tot 8 top-kampplekke

Verkies jy ‘n kampvuur bo ‘n kaggelvuur? Jip, LekkeSlaap weet ook van ‘n paar lekke sakpas-kampplekke regoor die land as jy ’n tent bo ’n suite verkies. Kies, kliek en gaan kamp sommer binnekort nog! Aktiwiteite: Swem, snorkel, jetski, gholfspeel, voetslaan, bergfietsry, wildkyk, kasino, skubaduik en diepseehengel. Geriewe: Kampeerplekke, braaiplek, swembad, restaurant, elektrisiteit, ablusiegeriewe (bad en […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang