Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nautilus Self-Catering Accommodation"Pragtige Weskusdorp is besig om hier te ontwikkel."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rots 'n See Self-catering Villa"Goed geleë, naby aan groter sentrums."
"As jy net wil rus neem neem jou kruideniers saam en geniet hierdie pragtige natuur en drink dit in."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Moreson Manor"Loved Riebeek Kasteel, lots of interesting places to visit."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
SeeBries"Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen. "
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ocean View Blanket"'n Uitspanplek. Goeie verskeidenheid restaurante. Het the Harold Porter Tuine baie geniet."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
19th Hole Golf Villa"Heerlike vars lug en plattelandse atmosfeer naby Kaapstad met baie Afrikaanse mense."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
35 at DF Strauss Street"Kleinmond is 'n pragtige toerisme-attraksie."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Castle"A lovely town with very friendly people. Loved the harbor."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Klein rustige dorpie. Sentraal geleë vir besoeke aan omliggende stranddorpies, walvis kyk, staproetes en die pikkewynbeskermingsoord."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven & Earth Cottage"Baie netjiese, skoon en veilige dorp. Baie interessante eetplekke en winkels. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grysbok Accommodation"Die kusdorpie bly 'n betowering met sy pragtige seepoele en omgewing. Stilbaai is net om die draai as jy ietsie moet koop. Moenie die mooie plekke verby ry nie."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Franskraal B&B"Pragtige, skoon, klein dorpie en ideal om by aan te doen en te oornag op pad na 'n volgende destinasie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker By Die See"Goeie eetplekke. Vriendelike gemeenskap. Bloubakkie groentewinkel 'n moet asook pragtige natuurskoon."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Bellingham Homestead"Franschhoek is phenomenal. Much fun had on the wine tram and general winery visits and walks up the mountains. A must do!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse"Lekker plek! Lekker Mense! Báie lekker stappies op die strand. Moet nog baie gaan verken, so sien uit na die volgende besoek!"
Hopefield, Ontsnap Uit Kaapstad
Miss Girly"Hopefield is ‘n pragtige dorpie met baie geskiedenis en baie sentraal geleë om te gebruik as ‘n basis om die Weskus te verken. "
"Montagu is 'n pragtige dorpie en ons gaan beslis weer daar kom kuier. Ons gaan net wag vir die ergste padwerke om klaar te maak."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
SeaKaya"Dit was die eerste keer wat ek in Gansbaai en omgewing kom. Het dit baie oulik gevind met 'n pragtige omgewing. Baardskeerdersbos die beste en ons sal definitief terugkom!"
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Nextdoor"A stone's throw away from the incredible Hemel en Aarde Valley. This area is the perfect getaway for those who enjoy great wine, incredible views and delicious food!"