Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

1 dag gelede
"Perfect stay! The whole house and the view were just perfect, and the customer service team and owner are amazing and very friendly."

- Mckyla F

1 dag gelede
"Possibly the most trustworthy and user-friendly online website for booking travel and holiday accommodation."

- Lynette A

1 dag gelede
"Maklike en gebruikersvriendelike webtuiste. LekkeSlaap hou mens die heeltyd op hoogte van jou bespreking."

- Veronika S

1 dag gelede
"Top notch, everything that one requires right at your fingertips. Fast, friendly, and efficient service!"

- Graeme T

1 dag gelede
"Completely converted now from using a competitor site, so much easier and user-friendly to make a booking on LekkeSlaap."

- Craig H

1 dag gelede
"Dis net veiliger om nuwe plekke te bespreek deur LekkeSlaap. Ek waardeer die vriendelike en gerieflike diens wat julle lewer!"

- Engelie O

1 dag gelede
"User-friendly and efficient booking process. Made planning our holiday getaway incredibly easy and stress-free; highly recommend!"

- Kotie B

1 dag gelede
"I love the reminder the day of checking in. I also love the fact that I can just call them for recommendations."

- Keobakile M

1 dag gelede
"Making use of the website is very easy. I love the reminders about a booking and payment confirmations when a payment is made."

- Pearl Ziyanda T

1 dag gelede
"Great platform. Easy to find what you're looking for. Will definitely use this platform again and again."

- Paul L

1 dag gelede
"Baie dankie, alles was perfek en baie goeie eienaars. Ons het so lekker gerus, gevoel of ons op vakansie was vir 3 aande. Baie baie dankie."

- Deon M

2 dae gelede
"Baie dankie! Maklik en baie tevrede met bespreking! Lieflike huis wat aan al ons verwagtinge voldoen het!"

- Hedwig R

2 dae gelede
"I got double booked by a venue, but LekkeSlaap agent sorted it out within 15 minutes at no cost to me. Excellent customer service."

- Courtney F

3 dae gelede
"Ons gebruik net LekkeSlaap as ons verblyf erns soek en bespreek, baie tevrede met die diens. Nog nooit 'n probleem gehad nie."

- Pierre K

3 dae gelede
"Het LekkeSlaap vir die oorblye gebruik gedurende 'n rondreis en was nie teleurgesteld nie. Puik gastehuis keuses!!!"

- Johannes Christiaan V

4 dae gelede
"Casablanca is baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike personeel en baie behulpsaam. Dankie vir die lekker kuier."

- Eben H

4 dae gelede
"Thanks again for the assistance from your incredible agent. I will definitely contact Mogamad next time."

- Linda D

5 dae gelede
"Baie maklik en gerieflik om te gebruik. Het dit al voorheen ook gebruik. Vinnige terugvoer is uitstekend!"

- Heather K

5 dae gelede
"Daar is nie 'n beter diens as LekkeSlaap om verblyf te kry in Suid-Afrika nie! Dis gerieflik, vinnig en vriendelik."

- Mieke L

5 dae gelede
"I booked another place before I found Driftwood, which I cancelled, and the refund was made timeously. Very happy with that."

- Jacobus C

5 dae gelede
"Dis lekker om te weet dat LekkeSlaap ook opvolg tydens die besprekingsproses, en daarna. Goeie diensverskaffer."

- Mark W

5 dae gelede
"LekkeSlaap bly ons eerste keuse vir enige vakansie- of naweekbespreking. Baie professioneel, vinnige diens en wat jy sien is wat jy kry."

- Melanie R

5 dae gelede
"Ek gebruik geen ander platform vir verblyf nie. Ek het nog nooit enige probleme met LekkeSlaap of die plekke wat hul aanbied ondervind nie."

- Riana G

6 dae gelede
"Daar is net een instansie wat ek gebruik as ons bietjie wil wegbreek en dis LekkeSlaap. Doen so voort met die goeie diens."

- Daleen G

6 dae gelede
"Gebruik met rede al jare julle diens. Ek was nog nooit teleurgesteld in enige plek wat ek bespreek het nie."

- Riëtte D

6 dae gelede
"Sal eerder LekkeSlaap gebruik as Bookings.com. Baie gebruiksvriendeliker en geen verskuilde premies vir buitelandse betalings nie."

- Johannes Christiaan V

6 dae gelede
"LekkeSlaap is my to go. Mense, hulle is baie behulpsaam met blyplek en ek geniet hulle dienste en sal weer van dit gebruik maak."

- Melvin O

7 dae gelede
"Baie mooi, netjiese, goed geleë en ingerigte blyplek wat oor alles beskik wat jy benodig en nog meer. Sal enigiets weer daar oorslaap."

- Wanda P

7 dae gelede
"Was baie behulp saam en kon enige tyd in kontak kom. Baie dankie, ek is nie spyt dat ek LekkeSlaap gebruik het nie."

- Natasha A

1 week gelede
"Soos altyd die go-to vir besprekings - what you see is what you get! Waarde vir geld en geen gevaar om gescam te word nie."

- Adela V

1 week gelede
"Enigste plek wat ek gebruik om verblyf te soek en te boek. Dit is gerieflik en veilig, en ek beveel dit aan vir almal wat my vra."

- Quinten S

1 week gelede
"LekkeSlaap website is very user-friendly, they are quick to reply, and once you make payment, you get your confirmation immediately "

- Winnie T

1 week gelede
"This is indeed the best way to ensure your stay is taken care of. Thank you LekkeSlaap for your outstanding service when away from home."

- Florida H

1 week gelede
"Professional service. Received numerous communications on the venue, booking-in times, etc., which was very helpful."

- Bruce D

1 week gelede
"Julle maak dit vir ons maklik om te bespreek en toon aan ons plekke wat ons andersins nie van sou geweet het nie. Baie dankie!"

- Alda S

1 week gelede
"The app is user-friendly and making payment was super easy. I would recommend LekkeSlaap to all my family and friends."

- Nazeem K

1 week gelede
"Baie vriendelike en vinnige diens en die woonstel was soos gewoonlik 'n lekker plekkie. Dankie vir jul flinke diens."

- Ana P

1 week gelede
"User-friendly, and a true reflection on site of what we experienced on arrival at our accommodation. Thank you."

- Tania D

1 week gelede
"Dankie LekkeSlaap. Jul maak dit maklik om plekke te vergelyk en te help met die regte keuses vir verblyf."

- Riaan K

1 week gelede
"LekkeSlaap dien altyd 'n goeie diens en is altyd betroubaar... Dankie vir die goeie diens, ek bly lekker plekkies."

- Courtney S

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789