Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

9 ure gelede
"Baie mooi, netjiese, goed geleë en ingerigte blyplek wat oor alles beskik wat jy benodig en nog meer. Sal enigiets weer daar oorslaap."

- Wanda P

17 ure gelede
"Was baie behulp saam en kon enige tyd in kontak kom. Baie dankie, ek is nie spyt dat ek LekkeSlaap gebruik het nie."

- Natasha A

1 dag gelede
"Soos altyd die go-to vir besprekings - what you see is what you get! Waarde vir geld en geen gevaar om gescam te word nie."

- Adela V

1 dag gelede
"Enigste plek wat ek gebruik om verblyf te soek en te boek. Dit is gerieflik en veilig, en ek beveel dit aan vir almal wat my vra."

- Quinten S

1 dag gelede
"LekkeSlaap website is very user-friendly, they are quick to reply, and once you make payment, you get your confirmation immediately "

- Winnie T

1 dag gelede
"This is indeed the best way to ensure your stay is taken care of. Thank you LekkeSlaap for your outstanding service when away from home."

- Florida H

1 dag gelede
"Professional service. Received numerous communications on the venue, booking-in times, etc., which was very helpful."

- Bruce D

1 dag gelede
"Julle maak dit vir ons maklik om te bespreek en toon aan ons plekke wat ons andersins nie van sou geweet het nie. Baie dankie!"

- Alda S

1 dag gelede
"The app is user-friendly and making payment was super easy. I would recommend LekkeSlaap to all my family and friends."

- Nazeem K

1 dag gelede
"Baie vriendelike en vinnige diens en die woonstel was soos gewoonlik 'n lekker plekkie. Dankie vir jul flinke diens."

- Ana P

1 dag gelede
"User-friendly, and a true reflection on site of what we experienced on arrival at our accommodation. Thank you."

- Tania D

2 dae gelede
"Dankie LekkeSlaap. Jul maak dit maklik om plekke te vergelyk en te help met die regte keuses vir verblyf."

- Riaan K

2 dae gelede
"LekkeSlaap dien altyd 'n goeie diens en is altyd betroubaar... Dankie vir die goeie diens, ek bly lekker plekkies."

- Courtney S

2 dae gelede
"Gebruik dit altyd. Baie gerieflik met uitstekende diens en 'n baie groot verskeidenheid plekke vir enige reis."

- Jannie O

2 dae gelede
"LekkeSlaap maak alles net makliker. Die diens, gerief en waarde vir geld is iets waarop julle trots kan wees!"

- Lynette V

2 dae gelede
"It is always a pleasure to book through LekkeSlaap. Good UI and the follow-up communications and reminders are great."

- Len S

2 dae gelede
"As jy 'n vakansieplek soek... bel vir LekkeSlaap... en jy kry kundige en professionele diens met uitstekende aanbevelings."

- Callie M

2 dae gelede
"Everything on the website works well. I like the follow-up messages and making sure that we were kept in the loop about our booking."

- Fahmi M

2 dae gelede
"Heerlike oord, met soveel aktiwiteite vir oud en jonk, pynlik netjies en skoon oord met diere wat oral te sien is, en baie mooi gholfbaan."

- Louise S

2 dae gelede
"I love booking with LekkeSlaap, easily accessible, efficient, and customer service-oriented staff. Thank you!"

- Tanneth B

2 dae gelede
"Have used LekkeSlaap on various occasions, and they are definitely my first go-to when looking for accommodation."

- Molly S

2 dae gelede
"Baie goeie diens. Ek moes hulle skakel om die e-pos vir die betaling te stuur en dit het onmiddellik gebeur."

- Eduard R

3 dae gelede
"Ons gebruik LekkeSlaap al lank en vir al ons binnelandse reise. Sal so voortdoen. Dankie vir julle goeie diens!"

- Riette D

3 dae gelede
"Very helpful and friendly service, going the extra mile to make our booking comfortable and efficient."

- Bianca C

3 dae gelede
"Dankie vir goeie flunke diens. Ek is op hoogte gehou met elke stap van betaling, totdat ons ingeboek het."

- Francina A

3 dae gelede
"We have not used LekkeSlaap very often, but when we have, we have enjoyed it. We will certainly use it again."

- Steve B

3 dae gelede
"Baie goeie diens en LekkeSlaap het ons die heeltyd op hoogte gehou met 'n reisplan en wie ons sal ontmoet by die gastehuis."

- Alma E

3 dae gelede
"Dankie LekkeSlaap dat ons altyd op julle kan vertrou vir uitstekende akkommodasie. Ek sal geen ander besprekingsagent ooit gebruik nie."

- Elize G

3 dae gelede
"Ek sal Paradysie aanbeveel. Dis 'n lieflike plek waar jy kan rus en die natuur geniet. Ek sal definitief weer gaan kuier."

- Hulda Van Der Merwe V

4 dae gelede
"Ons sal altyd gebruikmaak van LekkeSlaap se dienste. Die feit dat die dienste in Afrikaans beskikbaar is, is 'n pluspunt."

- Jan En Hermien V

4 dae gelede
"Het al voorheen van julle dienste gebruik gemaak en sal weer in die toekoms. Baie behulpsame en vriendelike diens."

- Marie F

4 dae gelede
"Baie gerieflik om plek deur te bespreek, goeie kliëntediens en het 'n groot verskeidenheid plekke om van te kies."

- Christa K

4 dae gelede
"Very, very impressed with LekkeSlaap's service, friendliness, and follow-up at all times. I would definitely use this service again!"

- Elaine A

4 dae gelede
"Dis wonderlik om jou vakansie te beplan en te weet jy kry waarvoor jy gevra het, sonder moeite. Die betalingsmetodes is veilig en maklik."

- Elzabe M

5 dae gelede
"Fast and convenient! Easy when it comes to payment! This is the sixth time I've used them this year. Well done, LekkeSlaap!"

- Sharon V

5 dae gelede
"Altyd 'n plesier om julle te gebruik vir gemaklike en ordentlike verblyf. Goeie diens van julle gekry en hou so aan."

- Nico U

5 dae gelede
"LekkeSlaap bied uitstekende diens en pryse aan, maak nie saak waarheen jy wil reis nie, daar is opsies vir jou!"

- Jaco E

6 dae gelede
"Eenvoudige manier om vakansie te beplan. Vinnige reaksie op navrae. Vinnige en veilige betalingsmetode."

- Elzabe M

6 dae gelede
"Beste app vir jou akkommodasie soektog. Ek gebruik altyd LekkeSlaap en was nog nooit teleurgesteld nie. Dankie LekkeSlaap!"

- Juanita P

7 dae gelede
"Always helps us when we are traveling. Even when trying to book an overnight stay in a remote town on the same day. Thank you LekkeSlaap."

- Sharon G

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789