Successfully reported

LekkeSlaap blog

12 maniere om jou kroos gelukkig te hou op die langpad

Kom ons wees eerlik: ‘n glimlag op jou kleintjie se gesiggie is die eerste en belangrikste stap om te verseker dat jy ‘n heerlike vakansie kan geniet. Jou klein engeltjie raak baie vinnig nukkerig in die karstoeltjie en dan sit jy met die gebakte pere. So … hier is 12 wenke waarvan jy móét weet […]

Bierproe vir beginners en bierboewe

Kos- en drankliefhebbers is deesdae in die wolke oor al die plaasmarkte, slow food-feeste, en organiese markte om elke hoek en draai. Waar smulpape tot onlangs nog moes regkom met die skamele verskeidenheid op die rakke van kruidenierswinkels, kan hul deesdae net wag vir Saterdag en ’n draai maak by een van die honderde markies […]

Ons s’n is die grootSTE!

Van die warmste plek tot die kleinste woestyn ‒ ons het ʼn klompie indrukwekkende feite oor Suid-Afrika se grootste, hoogste, laagste, diepste, koudste en warmste vir jou versamel. Gebruik dié “het jy geweet”-skietgoed om die gesprek ʼn bietjie skop te gee as jy volgende keer saam met vriende of familie om die vuur sit en klets. Die oudste […]

Local is Lekke

Die Vrystaat se prag lê in die mense se warm harte … sout-van-die-aarde-mense. Vriendelike tannies wat mens heeltyd wil vet voer en ooms wat lekker uit hul bierpense lag. Silhoeëtte van windpompe en klein koppies teen die sonsondergang. Miershope wat mens goed moet dophou terwyl jy kaalvoet perdry. Smullekker biltong wat jy nét hier sal […]

Nét in Suid-Afrika!

Om te sê Suid-Afrika is een van die mooiste lande in die wêreld klink effens afgesaag vir dié van ons wat soggens hier aan die suidpunt van Afrika wakker word (kliek hier as jy nie met hierdie stelling saamstem nie). Ja, ons weet almal van die Drakensberge, die Panorama-roete, die Blyderivier-canyon, God’s Window, die Wildtuin, […]

Lig in die donker … 10 Vuurtorings in Suid-Afrika

Tussen die 15de en die 19de eeu was dit maar vir seevaarders ’n dobbelspel om die Suid-Afrikaanse kus te omseil. Vergeet maar van seemonsters, ander mitologiese gediertes en bygelowe wat seevaarders destyds saam met hulle gedra het. Suid-Afrika se soms brutale skoonheid kon skepe ruk en rol, en ja, dit hét ook! Daar is bykans […]

Wees ‘n wakker akker op die langpad!

Die tasse is gepak, die motor is vol brandstof en die padkos is gemaak, al wat nou tussen jou en jou vakansie lê … is die langpad! Met soveel gaste wat blyplek deur LekkeSlaap.co.za bespreek het, het ons besluit om so paar vinnige wakkerbly-wenke uit die mou te laat. So maak seker jy bly kiertsregop […]

Parys in die Vrystaat!?

Vrystaat se naamgenote: dié provinsie lê die hele wêreld vol met naamgenote in die VSA, Engeland en selfs in Noorweë! Die meeste van ons ken die hoofstad van Frankryk se naamgenoot langs die Vaalrivier … Parys, natuurlik! Maar daar is min van ons wat weet hoeveel ander dorpe in die Vrystaat ook naamgenote oorsee het. […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang