Successfully reported

LekkeSlaap blog

Kategorie: Wes-Kaap

Piekenierskloof Mountain Lodge, Citrusdal

Oor ‘n plattelandse bestaan kan jy my min vertel. As kind het ek in Tuinstraat, ‘n doodloopstraat in Klawer, gewoon. Toe was daar nog nie ‘n Wimpy langs die dorp nie (en ‘n kuierplek is daar nou nog nie). Terwyl ek en my tweelingsuster se fiets veilig op die bure se onomheinde grasperk gelê het, […]

One&Only CapeTown

Verloor jou hart hierdie Valentynsmaand by die One&Only Cape Town! Lekkeslaap krul van opwinding en ons kan nie méér in ons noppies wees nie. Dis mos wat die liefde aan jou doen … Lekkeslaap het ‘dié een’ gevind: die One&Only Cape Town is stedelik-sjiek, wêreldwys en het ‘n hele rits internasionale toekenings onder die belt […]

Moeg? Wat van Baruch?

Die LekkeSlaap-span het onlangs by Baruch Gastehuis gaan inloer, ‘n gastehuis met baie interessanthede en stories! Baruch, ‘n Hebreeuse woord wat “seëning” beteken, is die geesteskind van Natalie Scheepers van Stellenbosch wat drie jaar gelede haar huishulp, Rosie, se potensiaal raakgesien het as ywerige bestuurder en huishoudster. ‘n Jaar later is ‘n ou huis omskep […]

’n Prettige kleurdraf in Kaapstad

Travis Snyder, ‘n geleentheidskoördineerder en Utah-boorling, het die eerste 5 km-kleurdraf georganiseer met die doel om mense opgewonde oor hulle gesondheid te maak. In Januarie 2012 het die eerste kleurdraf in Phoenix, Arizona plaasgevind met ‘n allemintige 6 000 deelnemers. Dit het soveel opskudding veroorsaak dat 15 ander lande ook by die inisiatief betrokke geraak […]

Lig jou pinkie vir R100 of minder

Die storie agter High Tea: In die 19de eeu was dit algemeen dat die Engelse ‘n groot, proteïenryke ontbyt en ‘n ligte middagete geëet het. Teen aandete het die hongerpyne al erg geknaag, soveel so dat Anna, die hertogin van Bedford, in 1840 die High Tea bedink het om die die onvermydelike hongerpyne tussen middagete […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang