Successfully reported

LekkeSlaap blog

Skrywer: Ankia Wolf

10 Unieke proe-ervarings in SA

Wynproe en bierproe is altyd pret, maar ons land bied soveel ander unieke proe-ervarings waarvan baie van ons nie eers weet nie! Wie sê jy moet in die Wynlande kuier of naby ʼn brouery bly? Ons wys jou waar jy interessante dinge te proe kan kry! 1. Whisky-proe by Wild about Whisky in Dullstroom: Wild […]

Toer saam op Roete 62

Roete 62 begin wel al in die Kaap, maar dis gewoonlik so nés jy by die Hugenote Tonnel uitry dat die vakansiekoors jou tref! Roete 62 strek van Kaapstad tot in Port Elizabeth, maar ons het vir jou ʼn nuttige reisgids saamgestel van die doendinge, eet- en blyplekke in ʼn paar van die deurrydorpies op […]

10 Lekke resepte vir Wêreldkosdag!

Vandag vier ons Wêreldkosdag op ʼn gepaste wyse – 10 liplekker resepte uit die LekkeSlaap-span se eie kombuise en familieresepteboeke. Ons het iets vir elke geleentheid, van melkkos tot spaghetti bolognaise, en van gemmerpoeding tot viskoekies. Só vier ons ons land se eie diverse koserfenis en voeg ​ʼn paar internasionale disse ook by die potjie! […]

15 Troeteldiervriendelike blyplekke in die Wes-Kaap

Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy of sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek? LekkeSlaap het besef ons kliënte het ’n dringende behoefte aan troeteldiervriendelike verblyf in elke provinsie … en raai wat? Ons weet van ’n hele paar plekke regoor die land! Vandag het […]

Spice Route: Baie meer as net speserye …

Kyk, ons het beslis nie ʼn tekort aan unieke eet- en drinkplekke in die Kaap nie. Maar só ʼn groot verskeidenheid kos- en drankproe-ervarings op een perseel is skaars, selfs vir die Kaap! Spice Route self is die Paarl se kos- en drank-mekka. Dit is nie net ʼn wonderlike gesinsuitstappie nie, daar is letterlik iets wat […]

ʼn Juweel in die Paarl: Diamant Estate

Teen die welige hange van die Paarlberg, aan die voet van die Afrikaanse Taalmonument, lê ʼn skat met die naam Diamant Estate. Drie eeue het verloop sedert die eerste strukture hier opgerig is, en deesdae is dié opgeknapte geboue ʼn gastehuis met sjiek trou- en funksie-venue. Na ʼn hele naweek hier te danke aan Hatch Communication en MT Ferreira, Diamant […]

Bobaas Wittebrood by Belgrace Boutique Hotel

Kom verlustig jou in die tipe lafenis wat net die Laeveld kan bied… ʼn kombinasie van luukse bederf-akkommodasie en ʼn onverbeterlike ligging naby ván ons liewe land se gewildste besienswaardighede. Belgrace Boutique Hotel bied jou dit alles-in-een en is die ideale bestemming om jou liefde vir die Laeveld en jou nuwe lewensmaat te versoen. Belgrace sal julle […]

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Die Knysna Oesterfees, wat jaarliks in Julie plaasvind, is omtrént ʼn kaleidoskoop van feesgees, adrenalien, musiekvertonings, familietyd, Tabasco-sous, kunsvlyt, kuier, en natuurlik ʼn paar ton vars oesters! Alhoewel ons net drie dae van die fees bygewoon het, het ons elke oomblik gate uit geniet. Volg bietjie ons kitsgids en jy sal gou sien dié fees behels veel meer […]

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang