Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

3 ure gelede
"Ek gaan nerens heen sonder Lekke Slaap. Het al verskeie kere deur julle bespreek en was nog altyd net gelukkig. Baie dankie."

- Heidi J

3 ure gelede
"Pragtige plek, netjies en gerieflik. Goed geleë. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel vir vriende."

- Sharne G

3 ure gelede
"Natasha is 'n ster. So ook die ander agente waarmee ek gewerk het (nie baie goed met name onthou nie, skuus). LekkeSlaap is baie gerieflik."

- Gerhard S

3 ure gelede
"I would not trade LekkeSlaap for any other booking site. The service is the best and that is what I love about LekkeSlaap."

- Avrill T

3 ure gelede
"I did not expect such a premium booking experience as what LekkeSlaap delivered. This is world-class - highly recommended."

- Martin P

15 ure gelede
"Thank you LekkeSlaap and Danelle for the booking arrangements. It was easy and a breeze booking through your agency."

- Minnie G

19 ure gelede
"Hou so aan LekkeSlaap. Ons gebruik net LekkeSlaap en ons beveel ook net LekkeSlaap aan aan al ons familie en vriende."

- Johan Z

23 ure gelede
"Nie die eerste keer dat LekkeSlaap gebruik is nie en nog elke keer baie goeie en vinnige diens ontvang."

- Brian H

23 ure gelede
"Always attentive and professional. I always receive the best rates. We look forward to booking with LekkeSlaap!"

- Shamel R

23 ure gelede
"We have our own guesthouse listed on LekkeSlaap and always love the platform. Local is indeed lekker!"

- David C

23 ure gelede
"I have had a very pleasant experience with LekkeSlaap and appreciate the prompt feedback and communication."

- Jacqueline D

23 ure gelede
"Baie dankie, Candice. Ons waardeer die diens en die opvolgboodskappies. Ons het lekker deur Namibia gery en heerlik geslaap."

- Rudolf W

23 ure gelede
"Ek hou daarvan om by julle te boek, want die terugvoering en diens is vinnig en puik. Sal weer vorentoe by julle boek."

- Tracy V

23 ure gelede
"Lauren was on the ball... great service... prompt replies... reminders of check-in etc... awesome service... thank you Lauren."

- Sandy F

23 ure gelede
"We always use LekkeSlaap because we trust them to give us the best deals, good service, and sound advice."

- Pierre B

23 ure gelede
"Hassle-free booking with accurate descriptions of the accommodation. Will definitely use LekkeSlaap for our next vacation. Thanks, Kyla."

- Jaco E

23 ure gelede
"The owners made this stay wonderful and accommodating. I reached out to them, and without hesitation, they responded."

- Angelique P

23 ure gelede
"Thank you to all the team of LekkeSlaap, you guys are so friendly. May you all be blessed for your beautiful service."

- Andiswa M

23 ure gelede
"Soos altyd was LekkeSlaap se diens uitstekend en vinnig en sonder enige probleme. Baie dankie, sal julle altyd gebruik."

- Hennie V

23 ure gelede
"Highly recommend this booking agency. This is the second time using them, and they are very efficient and accurate."

- Salome J

23 ure gelede
"Enige bespreking wat op LekkeSlaap gedoen word, kan vertrou word. Die kliëntediens van die besprekingsagente is fantasties."

- Rika S

23 ure gelede
"Top-notch service and a user-friendly app! Booking was seamless, and the overall experience was smooth and hassle-free. Highly recommended!"

- Ettie S

23 ure gelede
"Thanks for keeping us updated all the way since we started the booking. Go well, great customer service."

- Desiree C

1 dag gelede
"Great service and advisors made sure to make me feel attended to at all times. Would definitely use LekkeSlaap again."

- Nadia H

2 dae gelede
"Once again, excellent service. I recommended LekkeSlaap to my travelling friends. See you soon again with my next trip."

- Andre P

2 dae gelede
"Always use LekkeSlaap for all my bookings. Excellent service. Easy booking and payment. Great reminders."

- Janine E

2 dae gelede
"Maklikste manier ooit om plek te bespreek. Agente is vriendelik en behulpsaam, en terugvoering is amper onmiddellik."

- Adele V

2 dae gelede
"Was nog altyd 'n puik diens!! Sal julle weer en weer gebruik! En Beauthe, jy's 'n ster. Geen probleem te groot om vinnig op te los nie!!!"

- Susan J

2 dae gelede
"Got exactly what I looked for. No hidden surprises. More than enough communication with directions and contact details."

- Elmarie S

2 dae gelede
"Het nog nooit op ander platform bespreek nie, want julle is betroubaar, altyd beskikbaar om te help, selfs na ure."

- Charmaine C

2 dae gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir jare en dit is die webblad om te besoek wanneer jy 'n LekkeSlaap plek soek!"

- Anneli S

2 dae gelede
"Used LekkeSlaap for all my bookings and getaways. I recommend it to a few people, and they also liked the app."

- Xavier M

2 dae gelede
"Very helpful, always followed up and reminded me about my booking. Sent me detailed directions. Will be booking with LekkeSlaap again."

- Merle K

2 dae gelede
"LekkeSlaap is altyd die veiligste manier. Niemand kan gescam word nie. Die beste wat enige huiseienaar wil hê."

- Kayla S

2 dae gelede
"I have always had great experiences with LekkeSlaap and will use them every single time. Love them to bits!"

- Rayne L

2 dae gelede
"Baie dankie LekkeSlaap, dit het my reis veel makliker gemaak dat julle die regte BnB vir my kon opspoor."

- Jamie Lee O

3 dae gelede
"Baie dankie vir ons verblyf in Jeffreysbaai en Mosselbaai. Dit was 2 pragtige plekke. Het heerlik gebly."

- Wilma G

3 dae gelede
"LekkeSlaap is so maklik om te gebruik. Alles wat jy benodig in een. Maklik om te bespreek en wat jy sien, is wat jy kry. Love it!"

- Lindi S

3 dae gelede
"Baie gebruikersvriendelike stelsel en baie volledig. Geen gesukkel nie, en in al die kere wat ek dit al gebruik het, loop alles seepglad."

- Schalk B

3 dae gelede
"What a joy to receive everything via WhatsApp, and communication is so clear and immediate that one cannot struggle!"

- Anelda S

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011